Op pad na die wêreld: Hoe die Heilige Gees gevolg moet word [19 Jan 2024]

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 17. 01. 2024
  • Ons Ekerk Lewendig Bybelreis vir 2024 skop af! Ons reis hierdie jaar deur Handelinge en kyk hoe die Heilige Gees gevolg moet word.
  • Zábava

Komentáře • 11

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Před 5 měsíci +1

    Dankie Prof weereens n voorreg om na die woord te luister as jy vertel

  • @gerdamiller6092
    @gerdamiller6092 Před 5 měsíci

    Dankie sien uit na dieper leer

  • @johansnyman5369
    @johansnyman5369 Před 5 měsíci +1

    Goeie môre van Texas USA ek hervat die nuwe jaar Bybel reis n bietjie laat dit is 9:10 voormiddag hier. Sien uit om weer saam te reis en op my ou dag nuwe dinge te leer en plekke te ontdek. 🙏🏻

  • @hesternaude
    @hesternaude Před 5 měsíci +1

    Ek kyk en luister eers later! Baie dankie so lank!

  • @alettabaard2798
    @alettabaard2798 Před 5 měsíci +1

    Baie dankie Dit was vir my n inspirerende inleiding Doen in my Gemeente Bybelstudiegroep ook Handelinge en hierdie gaan n groot en kragtige aanvulling en perspektief wees Sien uit na reeks 📖🙏

  • @flipbuitendach7484
    @flipbuitendach7484 Před 5 měsíci

    Baie dankie stephan ons sien uit na die handelinge reise elke vrydag

  • @almalouw7007
    @almalouw7007 Před 5 měsíci

    Stephan altyd so wonderlik al di kennis wat jy met ons gewone mense deel. Daar is soveel wat ek nie eens weet nie. Baie dankie, so opgewonde oor Eunie

  • @dirkv.d.westhuizen178
    @dirkv.d.westhuizen178 Před 5 měsíci

    Dankie.

  • @1vanstraten408
    @1vanstraten408 Před 5 měsíci

    Baie dankie Stephan vir inleiding van Handelinge onontbeerlik!

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Před 5 měsíci +1

    Sien uit na hierdie reeks.