Oom Pieter het al klaar sy eerste tik-tokster van die tronk vasgevat.

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 29. 08. 2024
  • Ek gesels met Dr. Pieter Groenewald, minister van korrektiewe dienste

Komentáře • 106

  • @bpf3895
    @bpf3895 Před měsícem +23

    Die taak is groot. Mag ons Hemelse Vader Min. Groenewaldt baie wysheid, krag en vrede gee 🛐

  • @DanieKoch
    @DanieKoch Před měsícem +20

    Die HERE se hand absoluut hierin. Sterkte oom Pieter ons gebede vir jou en ons ware leiers

  • @user-zd3uf8td4y
    @user-zd3uf8td4y Před měsícem +19

    Dis so lekker Om na iemand in die governent te luister wat sin maak,trots suid Afrikaner , en Afrikaans sprekend.

  • @thatsme172
    @thatsme172 Před měsícem +14

    Ooohhhh ek is so dankbaar, Dr Groenewald, jy is 'n reuse inspirasie. Vader Seën en Beskerm hom met U Kosbare Bloed.

  • @thatsme172
    @thatsme172 Před měsícem +14

    Briljante onderhoud Min Groenewald. STAAN STERK 🇿🇦💪💪💪

  • @1jjopperman
    @1jjopperman Před měsícem +48

    Bandiete moet begin werk, pad, rail regmaak, uie kos plant, self als skoon maak, laat die ouens werk vir hulle bord kos.

  • @claradamons399
    @claradamons399 Před měsícem +7

    Ek het begin as onerwyser by n Preparitery skool in 1972. Die volgende jaar word ons herontplooi na die 1st skool in n woonbuurt.Toe ons da kom toe was dit bandiete( mense wat inie trnk was) op die perseel. Hule het destyds die skole gebou.

  • @bettiegeyer5213
    @bettiegeyer5213 Před měsícem +4

    Baie geluk Dr Pieter Groenewald dit is n riem onder my hart dat U daar aangestel is, dinge gaan nou gebeur ❤

  • @harley1450ification
    @harley1450ification Před měsícem +11

    I'm looking forward to Minister Groenewald's efforts to turn Correctional services around. Nie meer "Pappa wag vir jou" Maar "Oom Pieter wag vir jou".

  • @corneliacoetz243
    @corneliacoetz243 Před měsícem +5

    Dankie Min Groenewald. Met sulke sterk karaktertrekke is u sukses ons voorland! Voorspoed en seëninge u toegewens. Dankie vir u insette !

  • @flashpeet8954
    @flashpeet8954 Před měsícem +21

    So lekker om na Oom Pieter te luister, Dankie vir 'n goeie journalistiek Izak

  • @johanntheopienaar3635
    @johanntheopienaar3635 Před měsícem +41

    Eerlikheid opregrheid en openlikheid dis n kwaliteit wat Dr Pieter Groenwald openbaar

  • @adriaancoetzee3966
    @adriaancoetzee3966 Před měsícem +4

    Hou asb vir Malema en sy cronies n spesiale sel oop. Dankie sal waardeer word.

  • @ansievandenberg3817
    @ansievandenberg3817 Před měsícem +4

    Dankie Pieter vir die mooi uiteensetting en verduideliking van prosesse. Baie voorspoed en weet julle is in ons gebede.

  • @PeterHolmes-kh3jf
    @PeterHolmes-kh3jf Před měsícem +4

    Sterkte vir jou Peter, van jou naam genood Peter.ons gebede vergesel jou & jou dept.Shalom

  • @user-yx2qy7wv1z
    @user-yx2qy7wv1z Před měsícem +15

    Voorspoed met jou reuse verantwoordelike taak.
    Jy praat reguit eerlik soos dit moet wees.
    Dankie Isak.
    Verseker nie my stem gemors nie.

  • @anthonybarnard3527
    @anthonybarnard3527 Před měsícem +9

    Ek glo Minister Pieter Groenewald sal dinge verander en dit hard maak vir krimenele in die tronk en corrupsie sal uitwis. Voorspoed Pieter !

  • @gerriedoll154
    @gerriedoll154 Před měsícem +17

    Hierdie ouens , het tyd nodig en bietjie kop hou om als weer reg te kry. Ek haal my hoed vir hulle af.
    Geduld en aanvalle van mense met skerp Tonge ook nog

  • @pieterjordaan73
    @pieterjordaan73 Před měsícem +3

    Honesty...integrity...etc...Will get you through this....God bless..

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq Před měsícem +3

    Mooi so trots so trots op Dr Pieter Groenewald dit wi gedoen wees bou voor❤

  • @tomdunn1254
    @tomdunn1254 Před měsícem +6

    Dit was lekker om hierna te kyk. Sterkte Oom Pieter. Roer hulle sodat die korrupsie uitgeroei kan word.

  • @oliviahossell1747
    @oliviahossell1747 Před měsícem +2

    Congratulations Pieter you have alot of working to do I wish you success to bring good changes to our country .

  • @marindakellie503
    @marindakellie503 Před měsícem +11

    Awesome mens💚🧡💚

  • @colinedwards7367
    @colinedwards7367 Před měsícem +7

    I know that Oom Piet is going to do an amazing job>

  • @dianepetersen7752
    @dianepetersen7752 Před měsícem +7

    Respect Minister

  • @annetjiecrous1489
    @annetjiecrous1489 Před měsícem +6

    Is so, Oom Pieter klink baie baie mooier as comrade Pieter.......😘

  • @elizabethvanderwesthuizen1196
    @elizabethvanderwesthuizen1196 Před měsícem +4

    Seën en wysheid Dr Pieter Groenewald toegebid.

  • @HenryWelman
    @HenryWelman Před měsícem +13

    Ek hou van hierdie nuwe rigting wat dissipline betref. Dis hoe dit moet wees. Sterkte aan doktor Groenewald.

  • @wayneerasmus7108
    @wayneerasmus7108 Před měsícem +7

    Minister Groenewald, met streng besnoeings aan begroting moet daar streng besnoeings wees aan uitgawes - ruk die tender sisteem reg en begin spandeer wat die teen relavante pryse en nie 6 keer hoer nie.
    Almal het google, daars so baie riglyne wat pryse kan strukitreer om in lyn te kom met ware koste - daar kan nie verskoning wees vir opgeblaasde kostes nie.
    Ons sien uit na die resultate van die NUWE regering!

  • @thatsme172
    @thatsme172 Před měsícem +7

    Jaaaaa skoolbanke en staats departemente meublement by Korrektiewe Dienste aankoop.
    Wat 'n briljante idee

  • @TienieDelaRue6315
    @TienieDelaRue6315 Před měsícem +6

    Ek glo hy sal 'n groot sukses maak van sy taak...

  • @waynetheart907
    @waynetheart907 Před měsícem +3

    Mooi gese Pieter🙏🙏🙏

  • @stanleyjansen2624
    @stanleyjansen2624 Před měsícem +6

    So lekker om na Afrikaans te luister my taal😅

  • @elmienredelinghuys8353
    @elmienredelinghuys8353 Před měsícem +4

    Man van inbors ❤

  • @carinaleroux9138
    @carinaleroux9138 Před měsícem +13

    Die Here voorsien 🙏🏻🙏🏻

  • @thewatcher8345
    @thewatcher8345 Před měsícem +6

    Om eerlik te wees, hy is die man wat blou lig en lyfwagte regtig nodig gaan hê, morele standaarde is gevaarlik in hierdie sogenaamde, "mzanzi" .....

  • @santaspangenberg2908
    @santaspangenberg2908 Před měsícem +4

    Min Pieter jy sal die beste stelsel he as die gevangenes weer begin werk en hulself kwalifiseer en nog meer daardeur n diens lewer aan die land. En nie leegle in tronke nie. Daar hoef nie n kontakteur gebruik te word om behuising aan te spreek nie. Laat gevangenes die huise in SA bou. So los jy baie probleme op om hierdie aspek aan te spreek.

  • @ShirleyGoliath
    @ShirleyGoliath Před měsícem +8

    Gebed verander sake oom PIETER jy is ín ons gebede

  • @thomasgosling5155
    @thomasgosling5155 Před měsícem +1

    Great interview 👍

  • @gertsteenkamp6970
    @gertsteenkamp6970 Před měsícem +12

    Pieter Groenewaldt is baie goed. Ek glo dit hy wag vir eff juluis en Floyd by hof hoor.

  • @dienar3717
    @dienar3717 Před měsícem +3

    Kyk na korrupsie by Kgosi Mampuru se museum, dit is n geld wassery vir by jare al.

  • @marindatheron1249
    @marindatheron1249 Před měsícem +6

    Hy bly maar n baie indrukwekkend man.

  • @neelsbrits9975
    @neelsbrits9975 Před měsícem +2

    "Mik vir die sterre, al tref jy net die wolke, is jy nie meer op die grond nie"....Daar's geen fout om teikens hoog te stel nie, solank jy samewerking van die meerderheid, is jou kanse goed om vorentoe te beweeg..!

  • @user-rb6uy5ug5n
    @user-rb6uy5ug5n Před měsícem +4

    Also prisoners cant get a job with a criminal record once released unless he goes into politics

  • @oliviahossell1747
    @oliviahossell1747 Před měsícem +1

    Hello Izak thanks for news

  • @susandewet3553
    @susandewet3553 Před měsícem +1

    Pieter vir jou my gebede, n groot taak wag op jou, maar jy ken God en Hy sal jou bystaan. Sterkte. Dankie Izak jy is sommer n ou doring. Jou lekker lag is altyd n opkikker.

  • @ShaunGunter-vj2ih
    @ShaunGunter-vj2ih Před měsícem +2

    Is the ANC not going to cut budgets to all non ANC ministries in order to make them look bad?

  • @anibakker131
    @anibakker131 Před měsícem +1

    Wat n intresante gesprek sou baie Meer wou hoor van produkte wat in tronke vervaardig word...baie goeie manier om self onderhoudend te wees en nie belasting geld gebruik vir foute wat mense in tronke gemaak het nie

  • @adriaancoetzee3966
    @adriaancoetzee3966 Před měsícem +2

    Dit was so in apartheids jare. Ek was n inspekteur in hierdie tyd. Korrektiewe dienste was amper self onderhoudend en die prisoniere het ook opvoeding gekry dieselfde tyd. Die konsep het gewerk.

  • @trevorbennett3665
    @trevorbennett3665 Před měsícem +2

    Thanks!

  • @kiimmaritz2827
    @kiimmaritz2827 Před měsícem +4

    En hou die slegte mense daar soos die thabo besters en sy hand langers..gee daaraan aandag..jy mag dalk 30,% anc en eff mp kan toesluit😊

  • @amandastander.7635
    @amandastander.7635 Před měsícem +1

    ⚖STOP CORRUPTION!!!⚖

  • @angelachristie26
    @angelachristie26 Před měsícem +2

    Go oom Peter !

  • @melvanrooyen1165
    @melvanrooyen1165 Před měsícem

    Mooi!!!

  • @pietuysgoodnewsgoeienuus8033

    Dankie isak

  • @user-sr8wg1bt3c
    @user-sr8wg1bt3c Před měsícem +1

    What a man

  • @joeycoetzee6480
    @joeycoetzee6480 Před měsícem +1

    Ek dink Izak jy moet n onderhoud he met Kobus Hoffman (ex VF+ party lid) he. Daar is baie goed wat in die VF+ aangaan. Die publiek wat vir hierdie party gestem het moet weet wat daar aangaan. Mens kan nie die ministerskap sugar coat. Daar moet dinge in die VF+ uit gesorteer word en met lede wat sleg behandel is. Ek het my respek vir die VF+ verloor en baie het.

    • @johanntheopienaar3635
      @johanntheopienaar3635 Před měsícem

      Nou kyk ou joey ons het ook ons respek vir jou en ou suurgat kobus hoffmanetjie verloor. Julle is soos n klomp klein keffertjies wat heeltyd blaf agter n toe deur maar maak daai deur oop dan hardloop julle srert onder bene weg. In engels se hulle " If you to bark with the big dogs don' pee like a puppy"

  • @rianasmith4021
    @rianasmith4021 Před měsícem +1

    Verseker n wonderwerk dat Oom Pieter n Minister is. Net God kon dit doen.

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o Před měsícem +2

    IZAK EN PIETER EK LUISTER MET GRAAGTE

  • @martindekock4719
    @martindekock4719 Před měsícem +2

    Ek hoor,dat begroting gesnoei is maar hoeveel miljart het nooit bereik wat dit voor begroot was nie,weens korupsie.

  • @smpinard4507
    @smpinard4507 Před měsícem

    Respect Minister Groenewald!

  • @joeymatthysen5105
    @joeymatthysen5105 Před měsícem +3

    Hulle moet begin werk en die tronke skoon maak!!!

  • @pietuysgoodnewsgoeienuus8033

    Ons bid v jou Pieter

  • @horse.395
    @horse.395 Před měsícem +1

    Oom Pieter hou die bandiete en die generaalle mooi dop .Al twee is skellems....😊😂

  • @oliviahossell1747
    @oliviahossell1747 Před měsícem

    This is alot of people in jail I believe with time people can learn new skills in jail and one day when they are free they can carry on with their lives .

  • @dianeandrews6764
    @dianeandrews6764 Před měsícem +2

    Ek is bly ... en trots.

  • @georgegroenewald1673
    @georgegroenewald1673 Před měsícem

    ❤ charity begins at home let mr Groenewald be aware of his half brothers a family that was left by mr Konrad Lucas Groenewald is homeless and scattered in Swaziland they need help

  • @FranktonMacDonald-ji2lh
    @FranktonMacDonald-ji2lh Před měsícem

    Tronkvoels moet hard werk vir sy bordkos en slaapplek

  • @indylwth2327
    @indylwth2327 Před měsícem

    ‘n Paar van dié nuwe ministers gee mens darem maar hoop!

  • @hugosmit9793
    @hugosmit9793 Před měsícem

    Julle kan gaan kyk op Brandvlei Gevangenis Worcester.. Vra net vir Van Graan hy sal julle die plek kan wys en die syfers ook.

  • @mk-xq1tt
    @mk-xq1tt Před měsícem

    Die titel van hierdie video is darem baie familiêr.

  • @regcombrink3208
    @regcombrink3208 Před měsícem

    Dagse vriende.

  • @willemdejager9689
    @willemdejager9689 Před měsícem +2

    Hallo julle

  • @Willie463
    @Willie463 Před měsícem

    Middag Izak en jou gas

  • @grietapike
    @grietapike Před měsícem

    Trots! Jy het altyd oop deur.

  • @hermanengelbrecht3191
    @hermanengelbrecht3191 Před měsícem

    Niks word gesê van n TikTok ster????

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  Před měsícem

      Dan moet jy weer luister

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Před měsícem +1

    Pieter sal dinge reg maak

  • @user-rb2vy5bq6h
    @user-rb2vy5bq6h Před měsícem

    Màak gebruik van oud gevangenese se insette

  • @johankruger5398
    @johankruger5398 Před měsícem

    Dosiere het probleem van maak my mond toe in zulu vhalha mlomho dit beteken koop bare

  • @JulioRossouw-eg6jl
    @JulioRossouw-eg6jl Před měsícem

    Geen respek Vir die Pieter.. Dan praat Hy van korupsie.. Hy is n speler.. wat de hel het Hy en sy booties gedoen in 30 Jaar.. maak ogies oop

  • @Trol-ww8vk
    @Trol-ww8vk Před měsícem

    Dis net jammer ons eie mense stem DA

    • @corneliacoetz243
      @corneliacoetz243 Před měsícem

      Waaarom jammer?? TROL !!

    • @Trol-ww8vk
      @Trol-ww8vk Před měsícem

      @corneliacoetz243 Cornelia, dis my opinie, is net jou opinie reg? Moet ons altyd oorbuig teenoor die liberaal?

  • @BaDpAnDa591
    @BaDpAnDa591 Před měsícem

    😂😂Oom Pieter is nie die soort om te terg nie,Hy is n hout teen hout men's as Ek hom so Kyk.

  • @maruisbergh5487
    @maruisbergh5487 Před měsícem

    mckenzie for president

  • @Willie463
    @Willie463 Před měsícem

    Middag Izak en jou gas

  • @Willie463
    @Willie463 Před měsícem

    Middag Izak en jou gas