10. Moet dit of is dit!

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 23. 07. 2024
  • 'n Verborgenheid is die onsienbare as die ware. Daar is twee dele van God se verborgenheid: Deel een was alreeds voor die grondlegging van die wêreld. Deel twee die bedekking word gelig of die voorhangsel is nou oop as die openbaring daarvan as sigbaar, jy kan dit sien, DIT IS VOLBRING as opgewek die ware! - Ons het niks meer nodig van God, want die volheid is reeds in ons, ons het ‘n openbaring nodig van wat reeds is sodat ons kan sien, en daardie vrug in ons is ons vryheid as weet, ken, sien, is!

Komentáře •