Neville D - Hy Kom Altyd Vir My Deur (Lyric Video)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 20. 12. 2020
  • Hudba

Komentáře • 22

  • @chrystalfrancis8092
    @chrystalfrancis8092 Před 3 lety +5

    joh, Broer Neville, vandag is dit drie maande vandat my pa afgesterf het weens Covid. My hart is verpletterd. Verlang hom nog elke dag meer en meer maar hierdie liedjie, hierdie melodie het my vandag so baie hoop gegee. Dankie Neville. Mag God jou ryklik seen om nog baie jare vir ons gesange te sing. Ek pleit die Bloed van Jesus oor jou en jou geliefdes en elkeen wat hierdie boodskap kan sien. God is groot! Moenie hoop verloor!

    • @NevilleDMusicTV
      @NevilleDMusicTV  Před 3 lety +3

      Bless you Chrystal - I’m so sorry to hear about you dad 🙏🏽🖤. #Strongs to you and your family.

  • @nishagoliath1880
    @nishagoliath1880 Před 3 lety +5

    Thank you Neville.D.Im preparing for exams,but this song gives me power,although the circumstances is there..God is always the.Danki Here.Wees met my vanneer Ek skryf.B

    • @kareldebruin5076
      @kareldebruin5076 Před 3 lety +1

      Dis die song wat my optel..en eks nie bekeer nie..maar ken Die Weg

  • @dievissermangetuienis6582

    Dankie Neville. Jy is 'n baie groot inspirasie vir jongmense

  • @tarrynklaaste8952
    @tarrynklaaste8952 Před rokem

    May God bless you further Brother D. You are trully a willing vessel for God..to God be the glory. Speaking hope due to hindsight of Gods works done before. May God continue to use you to remind us of who God is and what He has done and will do. May God continue to bless you with His knowledge and wisdom. May God protect you from any distraction for His work still to be done, for His glory.
    Ons almal gaan deur baie storms, maar God vra ons om op di water te loop en ons oe op Hom te hou. Die storms sal gou verby gaan. He will restore what the locus has stolen.

  • @franklinclaasen3673
    @franklinclaasen3673 Před 3 lety +1

    Baie dankie Neville dis baie diep.

  • @johnbambo7132
    @johnbambo7132 Před 3 lety +2

    Hi Neville, kwaai song, powerful, maar jy moet die lyrics edit, aan die einde wys dit Hy altyd vir my deur, dit moet lees Hy kom altyd vir my deur, en wanneer jy verwys na God AS hy en sy dan moet moet die voorletter in hoofletter wees, soos Hy en Sy, baie dankie vir die song, hy gaan groot wees. 💯👌👋🙏

  • @trailblazerstv592
    @trailblazerstv592 Před rokem

    Neville jy is n inspirasie bro. Hou aan met skryf. jou musiek is vars en lewendig!

  • @jennifervisagie3720
    @jennifervisagie3720 Před rokem

    Here Here u is ń waarmaker van u woord.Ek loof u🙏🙏🙏🙏🙏

  • @Thetalkwithshay
    @Thetalkwithshay Před 3 lety +4

    Wooow this song means so much to me so many times this year I almost fell back into depression and suicide

    • @edensass2682
      @edensass2682 Před 3 lety

      Remember you are pure, beautiful wonderful made by God❤️, you are a daughter of God, you Will make it with Christ by your side. YOU ARE A SOLDIER OF CHRIST💃, CAST ALL YOUR FEARS UNTO THE LORD, CAUSE HE CARES FOR YOU. KEEP THE FAITH. GOD BLESS❤️😇

    • @NevilleDMusicTV
      @NevilleDMusicTV  Před 3 lety +1

      Please don't

    • @johancloete5346
      @johancloete5346 Před 3 lety +1

      Remember Shay God will never leave us nor forsake us and that's a promise HE'S not a person that HE should lie, PERSEVERE MY SISTER 🙏🏽

    • @chrystalfrancis8092
      @chrystalfrancis8092 Před 3 lety +1

      Exodus 14:14, you need only be still, God will fight for you!

  • @ezrafourie4537
    @ezrafourie4537 Před 2 lety

    Amen and Amen and Amen Glory 🙌🙏

  • @chiliconcarne4274
    @chiliconcarne4274 Před 3 lety +2

    So waar. Dankie vir die reminder. 🙂

  • @CliveSimons-dy7ji
    @CliveSimons-dy7ji Před 4 měsíci

    So waar❤

  • @dievissermangetuienis6582

    🥺 Wow

  • @redeemablesoul
    @redeemablesoul Před 3 lety +1

    Baie mooi song💞💞💞

  • @user-qz1nu9ol6v
    @user-qz1nu9ol6v Před rokem

    Jou 7uur person 5 tojpuo5j7bu7ob