Cornelia - Die liebe ist schon wie ein lied (Love is a beautiful song)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 4. 08. 2023
  • Cornelia Möller is in Hamburg, Duitsland, gebore. Sy was 3 jaar oud toe haar ouers na Suid-Afrika verhuis het.
    Sy het as tiener begin sing en later ook kitaar begin speel.
    Haar goeie sangtalent is deur David Marks, wat die Four Jacks & A Jill se treffer ‘Master Jack' geskryf het, opgemerk. David het haar toe gehelp om ‘n ooreenkoms met Teal Records te sluit.
    Haar grootste treffer ‘Picking up pebbles’ is in Julie 1968 vrygestel.
    In September 1968 was dit op die Springbok Top 20 en het vinnig gevorder tot die nr. 1 posisie, waar dit vir 4 agtereenvolgende weke gebly het.
    Cornelia word as een van die beste Suid-Afrikaanse sangeresse van haar tyd beskou.
    Die liebe ist schon wie ein lied - Album: Don't forget to remember (1970).

Komentáře • 1

  • @miltonmoore8369
    @miltonmoore8369 Před měsícem +1

    WHAT A FINE, ACCOMPLISHED VOICE. I JUST FOUND THIS BY HITTING A LINK YOU POSTED ON ANOTHER VIDEO.👍🎵👍