Les 10: Spiritisme ontbloot

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 06. 2024
  • Skrifverwysings vir hierdie week se studie:
    Matthéüs 10:28; Prediker 9:5; Jesaja 8:19,20; Johannes 11:11-14 en 21-25;
    I Thessalonicense 4:16,17; Openbaring 16:13,14; Matthéüs 24:23-27; II
    Thessalonicense 2:9-12.
    Geheueteks: “Want die Here self sal van die hemel neerdaal met ’n geroep,
    met die stem van ’n aartsengel en met geklank van die basuin van God; en die
    wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan. Daarna sal ons wat in die lewe
    oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word die Here tegemoet in die lug en
    so sal ons altyd by die Here wees. (I Thessalonicense 4:16,17).

Komentáře •