'Hy was besitlik'

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 1. 06. 2018
  • Kort nadat Sharnelle Hough by die Hoërskool Stella vermoor is, is twee ysingwekkende WhatsApp-boodskappe vanaf haar foon na haar ouers gestuur. “Pappa ek is jammer ek en marna sal van di plek af weg gaan,” lui die boodskap aan Ronnie Hough om 04:17. Albei ouers het geglo hul dogter het nie meer kontak met Xander nie, maar die bron sê hulle het nog kontak gehad.

Komentáře •