Koue Oggende en Vis In Nette Op Roodekoppies Dam

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 1. 08. 2023
  • Goeie Dag!
    Ek was bevoorreg om weer tyd saam Nico op sy boot te spandeer. Ons was op Roodekoppies en dit was ysig koud voor die sonnetjie sy kop oor die bome begin druk het.
    Gelukkig het die dam een van sy min dae met goeie sigbaarheid gehad, dit het ons 'n mooi karp laat raak sien in 'n kiefnet terwyl ons oor dit met die trolling motot gegaan het. Die vis het die net laat sak en as die water sigbaarheid slegter was kon ons dit dalk gemis het. Ons het 2 mooi karpe en babers uit gehaal. Alles nog lewendig.
    Dankie vir die kyk!
    M&A
  • Sport

Komentáře • 10

  • @bernieblignaut7517
    @bernieblignaut7517 Před 10 měsíci +1

    Baie dankie mooi werk 👌👌

  • @eablitzzangling4951
    @eablitzzangling4951 Před rokem +1

    Nice manne welldone met daai net 👌 💪.daai pers werk ne my oom hahah

  • @neelsolivier5500
    @neelsolivier5500 Před 10 měsíci

    Mooi fangs julle
    Dankie dat julle die karp mooi reliese het
    Mooi video

  • @user-cs4dx2lr2r
    @user-cs4dx2lr2r Před 11 měsíci +2

    Daar my matter dis waar ek het so een slag half lyf in die water gestap tot so man was ek net voor n eilandjie en ek dag dis heeltyd eende of otters wat daar bo op lê
    Toe al die tyd was dit krokenosters ek het soos n speedboad uit daai water en die eienaar gelaat weet
    So ja nee n krokie se water daai hulle het daai keer toe deur water wese by die grensdrade waar die water in loop geplaas en om te keer en vir n paar dae het hul die dam deur gepedal met nette en heelwat klein gekry saam n grote
    Ek weet nie of hul dit nog doen nie
    Ja nee pasop daar dis gevaar daar als is daar
    Nee aande oor kuier oë oop 😂😂
    Mooi vangste

    • @MartinAzelle
      @MartinAzelle  Před 11 měsíci +2

      🤣🤣🤣🤣 Eish! Ja nee kyk, ek dink dit was 'n Grooot skrik daai gewees!!!! Ek kan dink die terug was vinniger as die gaan! 🤣🤣🤣

  • @bernieblignaut7517
    @bernieblignaut7517 Před 10 měsíci +1

    Lekker no 17🤣