LEWE VIR DIE NAWEEK - MARULABOOM

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 09. 2024
  • MarulaBoom se oorspronklike snit LEWE VIR DIE NAWEEK vertel op 'n komiese wyse hoe ons soms die weeksdae wegwens en altyd uitsien na die naweek.
    Vir die video het hy dit goed gedink om 'n paar mooi mense voor die kamera te sit sodat julle nie heeltyd vir hom hoef te kyk nie :)
    Volg MarulaBoom op Facebook & Instagram
    Media navrae & Besprekings: info@marulaboom.co.za

Komentáře • 13