Graad 11 Finansiële Wiskunde #1: Inleiding

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 09. 2024
  • Hi almal 😜 Die is die inleiding vir die Finansiële Wiskunde reeks. Ek gaan deur belangrike konsepte en formules.
    Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀:
    -------------------------------
    00:07 Inleiding
    00:48 Definisie van Rente
    00:58 Enkelvoudige Rente Defnisie
    01:26 Saamgestelde Rente Defnisie
    01:57 Rente Formules en Terminologie
    03:02 Saamgestelde Rente Grafiek
    03:26 Enkelvoudige Rente Grafiek
    04:07 Waardevermindering/ Depresiasie
    06:00 Rentekoerse: Effektiewe en Nominale Rentekoerse
    07:32 Tydlyne
    08:34 Einde
    -------------------------------
    Vir nog videos, kyk hier 👇:
    Vir die volgende video, click hier: • Graad 11 Finansiële Wi...
    As julle nog videos in die Graad 11 reeks soek, kyk hier: • Graad 11
    Laat my asseblief in die comments of op Instagram weet wat julle van die video dink 😄: / wiskundemetmargie
    Onthou dat ek op Instagram ook studiewenke en wiskunde wenke post, so volg my daar om beter te presteer.
    As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en verspry die woord sodat ons nog mense kan help. Baie Dankie! 🙂

Komentáře •