MJoyner - Demons (Lyric Video) | Afrikaanse Tunes
Vložit
- čas přidán 12. 09. 2024
- "Demons" is 'n baie diep song vanaf MJoyner produced deur Damon Recordz en jy kan die audio hier luister @ • MJoyner - Demons
Matthew Joyner - Demons (Lyric Video)
Matthew Joyner - Demons (Lyric Video)
Matthew Joyner - Demons (Lyric Video)
Watch die next lyric video: • Peng!! - Jason Bourne ...
Subscribe vir meer lyric videos van jou favorite artists!
Comment watter lyric videos soek julle next en share die video op Facebook saam jou vriende!
Follow ons op Instagram:
rymkletsarchives
VOEL VRY OM ENIGE FOUTE TE KORREK
*Copyright Disclaimer Under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for “fair use” for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favor of fair use. ALL RIGHTS BELONG TO THEIR RESPECTIVE OWNERS.
tags:
mjoyner demons lyrics, mjoyner demons, mjoyner songs, matthew joyner demons, demons lyrics, matthew joyner songs, mjoyner videos, afrikaans rap, afrikaans rap songs
_________________
#MJoyner #Demons
_________________________
Ek moet se jy vat my terug na my eie struggles,..als wat n man dee gemaak it,..
Nah 💯 MJoyner,..dankie vi die track
Turviel ek ws duur my swaarste aand het ek vir Mjoyner ge-onmoet... Die Maan wat ek eerste mal gehoer het wat My Lewe Straight gewys het hoe gaan dit Rekom🙏🏽 Ons sê Dankie Vir Mjoyner💯🙌🏼
Dankie bru die is art .
warm
Amazing tune, lyrics hit me deep and fills me with determination
hows this not going viral?!!!!!!! Dis poes mooi bra! luister jou baie as dinge hard raak... keep doing you bro. jou shit is amazing
Ek vat Bru
king of vredenburg
Bru j laat my kyk in my lewe wat ek lewe en die nomer van jou het my lewe heeltemal gechange respect joyner
Big Up. Vidi numba Mjoyner. Die numba motivate my broe. So alle respek en saloet boeta.
cjare boeta die een slaan hard😞😞salute respect jou works
one of the best song of 🤘😀 Rock on
Jasse.... Joiner... Is in die siel die boeta!!!
Ek wil net se DANKIE mahn, Joyner!
Di namba ruk💯
Dankie vir die lyrics
Deep bru❤😮
Matthew I lve❤❤❤
Deur die song is ek fan
I have to say brother U just on a another level to these shit fucken rappers.. #realtalk #mjoyner fire and fire on top of fire 🔥🔥🔥🔥
yoh! as jy nie die kan appreciate nie dan wiet ek reragi!
Jy moet spyt wees
naai kwaii joyner
M joyner kwaai man is cee -jay van clanwilliam jy is van vredenburg❤🎉😂
It is waar
Wt vn n part2 vn so n soort song😊
Fire bru
His bro getyg
Like die comment om my te remind van die numba
𝑙 𝐿𝑜𝑣𝑒 𝑡ℎ𝑖𝑠 𝑠𝑜𝑛𝑔♫︎♥︎
Di song moer hard...dit voel soos my lewe😢
Maak een van change en ek is okay asb
Fucking warm bru🔥🔥🔥