BOER AMERIKA EP4 - VASBYT MANNE!

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 09. 2024
  • Dagse! Welkom by BOER AMERIKA EP4. In hierdie episode gaan ek oor die besproeing wat ons toepas op die lande hier in Mississippi. Asook hoe ons die lande level om te kan vloed besproei. Daar is ook n klomp ander goed wat op die plaas gebeur so tussen deur so moet dit nie misloop nie!
    BOER AMERIKA GROETE!

Komentáře • 57

  • @paulkoen7266
    @paulkoen7266 Před měsícem +6

    Yes ouens,hou hom in die rooi .Viva South Africa viva.

  • @RebaMaropefela
    @RebaMaropefela Před měsícem +5

    Love the video and the work you guys do.

  • @AndreZA979
    @AndreZA979 Před měsícem +3

    Dankie, lekker om te sien hoe julle operate!

  • @aprilsmith3683
    @aprilsmith3683 Před měsícem +1

    Jong...
    Dit lyk asof julle heel lekker daar in Mississipi bly manne...
    The machinery that you are using is impressive...
    🇿🇦🫶🏻🚜

  • @ShaneMoore-ci1fp
    @ShaneMoore-ci1fp Před měsícem +2

    Goeie afrikaans se ep plaas storie.🚜🚜

  • @beyondmayhemgaming2773
    @beyondmayhemgaming2773 Před měsícem +3

    Well done boys,kan nie wag vir die volgende video nie!!! Keep them coming!💪🏻💪🏻💪🏻

  • @JurieleRoux-i9v
    @JurieleRoux-i9v Před měsícem +2

    Lekka manne!! Dit is nog altyd my droom om ‘n paar jaar daar te gaan werk.

  • @ignatiusmeyer5680
    @ignatiusmeyer5680 Před měsícem +4

    Ek weet effol van boer af nie, maar om na julle te kyk maak my verlang na iets wat ek nog nooit gedoen het nie. Dink ek gaan nou die agterplaas ploeg en mielies saai.

  • @wesselvanwyk847
    @wesselvanwyk847 Před měsícem +1

    Love die videos 🤙🏻

  • @danielvosloo
    @danielvosloo Před měsícem +6

    can you add subtitles as i dont fully understand

  • @ConradKirsten
    @ConradKirsten Před 10 dny

    Jis man, is dit net nie makliker net om laser te kry vir leveling?

  • @Jan-rr5hh
    @Jan-rr5hh Před měsícem

    Geniet dit kerels !!

  • @mambaz28
    @mambaz28 Před 13 dny

    Julle laaities maak my lekker lag, hou so aan Wihan

  • @jasonjohnson905
    @jasonjohnson905 Před měsícem +2

    This is like my new binge series 😂
    It's cool bro
    Please lower the music volume on the edit otherwise your shots your editing is on point

  • @ivanwesselsvlogs409
    @ivanwesselsvlogs409 Před měsícem +1

    Yesssssss

  • @theDudeknows
    @theDudeknows Před měsícem

    Lekker Mississippi. Daai plek is darm kak warm. Het daar by Belzoni gewerk vir Willard Jack. Als lyk vir my so bekend in die videos.

  • @pierrebotha5129
    @pierrebotha5129 Před měsícem +1

    Beter as die 8 uur Fliek!

  • @llwelyndutoit1853
    @llwelyndutoit1853 Před měsícem +1

    Nou net die channel ontdek, absoluut sollid…wil gou vra. Julle het nou soos jy sê 4 jaar ervaring. Maar hoe lank sou jy sê het dit jou gevat om jou werk daar gewoont te raak en goed ervaar te wees vir als daar. Paar maande, n seisoen?

  • @bertusvanzyl1917
    @bertusvanzyl1917 Před měsícem

    More manne. Wihan wil jy asb probeer uitvind hoe kan ons van die poly pyp in Suid Afrika kan kry nie? Groot asb.

  • @lourensstrauss9525
    @lourensstrauss9525 Před měsícem +1

    Lekker

  • @MartinViljoen
    @MartinViljoen Před měsícem

    watse salaris verdien julle per maand as ek mag vra?

  • @ivanwessels5734
    @ivanwessels5734 Před měsícem

    Dit sou col wees as jy en al die manne n video maak van wat om saam te vat en te pak vir ons wat daai kant gaan.

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  Před měsícem +3

      @@ivanwessels5734 eks huidiglik besig met so video💪🏻

  • @rudolphvanrooyen2655
    @rudolphvanrooyen2655 Před 19 dny

    Is dit wide tail of white tail bokke?

  • @andrewafrican
    @andrewafrican Před měsícem

    Excellent

  • @user-qy7op7qi9v
    @user-qy7op7qi9v Před měsícem

    Goeie-mddag,,,,, great show
    Ek soek werk,hoe gaan n ou te werk?

  • @JohnVenterd4d
    @JohnVenterd4d Před měsícem

    Ek like Jo mind sit

  • @MartiensDuPreez-l5i
    @MartiensDuPreez-l5i Před měsícem

    Hoezit
    Ek het mieliemeel by wallmart gekry

  • @kobusmeiring3697
    @kobusmeiring3697 Před měsícem

    Sink die gif en fertiliser in die grondwater in wanneer die lande vloedbesproei word? So sal 'n mens dan volgende jaar minder hoef te spuit as jy met boorgatwater besproei? Of is dit rivier-water wat gebruik word?

    • @kobusmeiring3697
      @kobusmeiring3697 Před měsícem

      Of is die gif nie water-soluble nie?

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  Před měsícem +1

      @@kobusmeiring3697ek twyfel oor die gif. Ons kry baie winter reen so ek dink dit loog uit. Die fertiliser is meer standvastig in die grond en dit bly virseker langer in die grond vir volgende seisoene.

  • @seven7sevenize
    @seven7sevenize Před měsícem +1

    Jammer julle mane vloek so baie. Ek onthou nog die dae toe boere integriteit gehad het en die Here gevolg het.

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  Před měsícem +2

      Dis gewoonlik die mense wat ander se geloof oordeel wat self geraamtes in die kas het .

    • @starboy7938
      @starboy7938 Před měsícem

      Ag loop kak man hkm kyk jy die video,loop kak almal is nie dieselfde nie.......gan kyk wat en Wie is Constantine Dan praat ons weer..,...............

    • @seven7sevenize
      @seven7sevenize Před měsícem

      ​@@wihanlehanieNet die Here kan oordeel en Hy gaan eendag oordeel. Maar hy gee sy Woord dat ons weet wat Sy wil is.

    • @seven7sevenize
      @seven7sevenize Před měsícem

      ​@@starboy7938Ek weet wie Constantine was... Maar ek praat van die Boere volk 😂.

    • @dn822
      @dn822 Před měsícem

      ​@@seven7sevenizeNou op dank dink jys Jesus

  • @neill3074
    @neill3074 Před měsícem +4

    Die shitste deel van die video was toe hy klaar maak.

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  Před měsícem +1

      @@neill3074 😂dis wat ek wil hoor!

  • @user-hh2zd9pf9e
    @user-hh2zd9pf9e Před měsícem

    Enige girls ooit seuna. Wat nou...

  • @theDudeknows
    @theDudeknows Před měsícem

    As ek polypyp sien wil ek opgooi.

  • @timelsom8775
    @timelsom8775 Před 29 dny

    Julle spuit Monsanto.

  • @user-pe2cy1bu1j
    @user-pe2cy1bu1j Před měsícem

    Hi wian my naam is ruben ek stel beland om eendag in america te kom boer ons boer nou in die vrystaat andw asb terug soo gou as moontlik ek wil meer inligting weet oor waar jy nou boer

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie  Před měsícem +1

      Ek het n video wat meer details gee oor hoe jy hier kan werk. Hy kom volgende week uit👍🏻

    • @user-pe2cy1bu1j
      @user-pe2cy1bu1j Před měsícem

      @@wihanlehanie ok wat is jou nr

    • @user-pe2cy1bu1j
      @user-pe2cy1bu1j Před měsícem

      @@wihanlehanie dankie

  • @keanumarshall4627
    @keanumarshall4627 Před měsícem

    Hi hoe lank bly jy nou in mussina ek was ook daar vir 3jaar was in laerskool mussina en toe Eric louw en toe gr 9 en 10 merenskey

  • @starboy7938
    @starboy7938 Před měsícem

    As ek kon Dan sal ek jule n slide gee op farm space......nice channel 🎉❤