IGO Vierkant konstruksie metode

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 09. 2024
  • In hierdie video gaan ek jou wys hoe om 'n vierkant te konstrueer.
    Jy gaan moet weet hoe om die loodregtelyn metode toe te pas
    Loodregtelyn metode - • IGO Loodregtelyn Metode
    ➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖
    Facebook:
    Moet nie vergeet om 'n draai by ons Facebook blad te maak nie. Like en Follow gerus die blad om op datum te bly met nuwe videos en inhoud.
    / egdonline
    ➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖
    Twitch:
    Geintereseered in Online Gaming? Kom maak gerus 'n draai by my Twitch Channel. / wimmas_za
    ➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖
    Vir enige vrae, los 'n boodskap in die comments onder. Ek sal so gou moonlik probeer reageer daarop. Enige voorstelle vir toekomstige videos is ook welkom.
    ➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖
    Music used:
    Music provided by Free Vibes: goo.gl/NkGhTg
    This Is ME by Declan DP: / isme
    Attribution-NoDerivs 3.0 Unported (CC BY-ND 3.0)
    creativecommon....
    ➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖➖
    Logo designed by www.freepik.com

Komentáře • 2

  • @mrducky4731
    @mrducky4731 Před 3 lety

    As ek mag vrae hoe teken n mens n aangeskrewe sirkel??

    • @Wimmas
      @Wimmas  Před 3 lety

      Gaan soek IGO ingeskrewe of omgeskrewe sirkel. Ek het dit op my channel.