Haak & Steek (Casper de Vries) - Episode 13

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 11. 10. 2014
  • Haak & Steek het onstaan as weeklikse send-up sepie-sketse op die Gewilde Casper Rasper Show. Die potensiaal vir 'n onafhanklike storie was net te groot om te ignoreer, en in 2003 tref 'n volwaardige HAAK&STEEK-reeks Kyknet en MNET. Die reeks het vinnig kultstatus bereik en nou is hierdie tong-in-kies sepie uiteindelik beskikbaar.
  • Hudba

Komentáře • 3

  • @KrugerFS
    @KrugerFS Před 2 lety

    Dit was nou nogal 'n goeie storie, goed geskryf, al die elemente is daar, al was dit nou in parodie form, ek het dit baie geniet. Dankie.

  • @anettekarsten7328
    @anettekarsten7328 Před rokem

    Lekker storie Casper... nooit gedink op my ouderdom dat so iets sal geniet nie mar ek hét!!,🌟🌟🌟

  • @Jackbox-rv2qp
    @Jackbox-rv2qp Před 9 lety

    this was amazing thx