‘Hulle is God se kinders’ - ma van twee met spesiale behoeftes

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 28. 07. 2024
  • Twee van Elsa Frylinck en haar man Clifford se drie kinders het spesiale behoeftes. Anton, wat ’n tweelingboetie Dawie het, het Downsidroom. Hierna moes hulle ook hoor dat hul oudste seun Graeme op die outismespektrum is. Dit beteken twee terapieprogramme en ekstra hulp terwyl hulle moet verseker dat Dawie ook genoeg aandag kry. Hoewel sy haar dikwels oor haar kinders bekommer en besef ons moet fisies na ons kinders omsien, besef sy hulle is God se kinders. En dít is haar troos.
    Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jou getuienis met ons.

Komentáře • 8

  • @cindylynsky6264
    @cindylynsky6264 Před 2 měsíci

    Haal my hoed vir julle af❤ 'n Baie wyse tannie het eendag vir my gesê: "jou kinders is nie noodwendig méér veilig omdat jy by hulle is nie. Hulle is so veilig soos wat God veilig is. Dit dra my baie want 'n ma bly 'n ma....😊Baie Seën vir julle pad vorentoe om daardie pragtige kinders met Wysheid groot te maak❤

  • @thanadevilliers7994
    @thanadevilliers7994 Před 2 měsíci

    God kies spesiale ouers vir sy spesiale kinders

  • @adelepratt3651
    @adelepratt3651 Před 2 měsíci +2

    God het geweet jy is die regte mamma vir jou kindertjies! Hou moed.

  • @joanhenschel3511
    @joanhenschel3511 Před měsícem

    Elsa, ek wens ek het naby jou gebly net om vir jou dikwels 'n stywe drukkie te gee. Ek weet hierdie uitdagings is moeilik, ek het self 'n kind met kleiner probleme - maar 'n ma se seer bly maar vir elke individuele ma op tye erg. Jy's 'n lieflike mens, sterkte vorentoe.