Riana Nel - Vanaand (Offisiële Musiekvideo)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2022
  • Music video by Riana Nel performing Vanaand. © 2022 Coleske Artist
    Directed by Ryno Cronje
    Produced by Ryno Cronje
    Executive Producer: Johan C Venter for Coleske Artists
    Crew
    Director of Photography - Ryno Cronje
    Production Assistant - Jani Cronje
    Camera Assistant & Gaffer - Danie Janse van Rensburg
    Grip - Johan Jansen van Rensburg
    ________________________________________________________
    Lirieke:
    Jy kyk my in jou oë
    Kan jy regtig glo
    Die oomblik is hier vir jou en my
    My lief
    Die ring aan jou vinger sê
    Vir my sal jy altyd hê
    niks sal ons ooit weer van mekaar kan skei
    En dis asof ons asem haal
    Vir die eerste maal
    Vanaand
    Is jy die een in my lewe
    Vanaand
    Is jy die enigste rede
    Vanaand hoef jy nêrens heen te gaan
    Vanaand
    Beantwoord al my gebede
    Vanaand belowe ek aan die Here
    Om jou lief te hê
    En langs jou te lê
    My hand in joune
    Tot ons albei ons oë toe maak
    O , vanaand.
    Jy belowe met ‘n soen
    Alles wat ons saam moet doen
    Al die jare se wag en smag vergete nou
    En dis asof ons asem haal
    Vir die eerste maal
    Vanaand
    Is jy die een in my lewe
    Vanaand
    Is jy die enigste rede
    Vanaand hoef jy nêrens heen te gaan
    Vanaand
    Beantwoord al my gebede
    Vanaand belowe ek aan die Here
    Om jou lief te he
    En langs jou te le
    My hand in joune
    Tot ons alby ons oë toe maak
    O , vanaand.
    Lalalala
    Ek belowe als aan jou
    En aan jou bly ek getrou
    Om jou vas te hou
    Tot die dood ons skei
    Vanaand
    Is jy die een in my lewe
    Vanaand
    Is jy die enigste rede
    Vanaand hoef jy nêrens heen te gaan
    Vanaand
    Beantwoord al my gebede
    Vanaand belowe ek aan die Here
    Om jou lief te he
    En langs jou te le
    My hand in joune
    Tot ons alby ons oë toe maak
    O , vanaand.

Komentáře • 60

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před rokem +4

    Gelukkig gaan ons nie net in die aande hierna luister nie.

  • @rinabasson18
    @rinabasson18 Před rokem +7

    Soooo pragtig dankie Riana! Jy maak ons baie trots!

  • @Carla-yc3do
    @Carla-yc3do Před rokem +7

    Ongelooflik mooi. Welgedaan Riana, God het jou werklik ñ pragtige stem gegee en jou talent is so tasbaar. ❤️

  • @azellswanepoel4409
    @azellswanepoel4409 Před rokem +5

    Stunning Riana. Ek half bewöee geraak. Ek en my man is al 11 jaar getroud maar dit voel soos gister.

  • @varushkegerber8544
    @varushkegerber8544 Před rokem +2

    Stunning Riana. Mag die Here jou seën.

  • @gerhardmitchell8618
    @gerhardmitchell8618 Před rokem +3

    Beautiful song 🙏⚔️🙏🙌♥️

  • @chantelleherholdt9779
    @chantelleherholdt9779 Před rokem +1

    Daar's net Riana Nel. Simply the best!

  • @jacogouws1257
    @jacogouws1257 Před rokem +1

    PRAGTIG!!!!!!!!!!! Jou gemis!!!!!

  • @annamariewilke303
    @annamariewilke303 Před rokem +2

    Dit is soooo mooi. Riana jy sing so mooi.

  • @KroonFrans
    @KroonFrans Před rokem +3

    So baie mooi Riana ! Liewe groete van Nederland ❤️.

  • @70laetitia
    @70laetitia Před rokem +1

    Beautiful... Dis beslis my gunsteling

  • @sabrinakannenberg699
    @sabrinakannenberg699 Před rokem +2

    Amazing Video, groete from Duitsland .

  • @charlkorb2717
    @charlkorb2717 Před rokem +1

    Goeiste genade!!! Absoluut mooi soos gewoonlik.... Direk vir my sussie en haar man gestuur wat Abba Vader baie lief het.

  • @natashanadinerayner8384
    @natashanadinerayner8384 Před rokem +2

    Can't wait for this riana Nel please come to port Elizabeth South Africa 🌍 i am a disabled girl I have cebral palsy I would love to meet you personally xxx

  • @biancacollard1659
    @biancacollard1659 Před rokem +4

    So mooi! Jy het n awesome talent!

  • @henniekleynhans5590
    @henniekleynhans5590 Před rokem +2

    Riana, dankie vir die pragtige song! - ek dra dit graag op aan my Amazing vrou!

  • @gerhardmitchell8618
    @gerhardmitchell8618 Před rokem +1

    Wow , beautiful song 🙏⚔️♥️ God loves you 🙏 life is good and stay strong and go with God ,baie mooi as sy sing 🙏♥️⚔️🙏

  • @kloppersn
    @kloppersn Před rokem +1

    Wow...baie mooi.

  • @henkkotze
    @henkkotze Před rokem +1

    Baie mooi Riana

  • @wilmaputter8177
    @wilmaputter8177 Před rokem +1

    Pragtig nes jy Riana😘😘❤️❣️