Dag 1: ’n ‘Happy Family’ - Kwarantyn | kykNET

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 9. 06. 2020
  • Die Le Roux-familie is gereed vir twee maande in kwarantyn. Leer ken hulle beter.
    ---
    DStv Catchup: bit.ly/DStvCatchup
    Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/36PFSr0
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • Zábava

Komentáře • 11

  • @amandajonck7341
    @amandajonck7341 Před 4 lety +2

    Love die program. U go Le Roux s

  • @mariaventer9072
    @mariaventer9072 Před 4 lety +1

    Geniet dit leroux

  • @annetteburdett8954
    @annetteburdett8954 Před 4 lety +2

    Julle bly die oulikste mense

  • @leandribezuidenhout1405

    Is daar enige plek waar ek die vol episodes kan kyk behalwe DStv? Tans in Qatar en ongelukkig werk die DStv Now app nie hier nie :(

  • @telkomtest2538
    @telkomtest2538 Před 4 lety

    Le Roux's bo!!!!! Al my stemme gaan vir julle, julle kan diit doen!!!!!

  • @zeldaoelofse9452
    @zeldaoelofse9452 Před 4 lety

    Is die live stream nie op CZcams beskikbaar nie?

    • @kyknet
      @kyknet  Před 4 lety

      Ongelukkig nie, nee. Net op DStv kanaal 149

    • @zeldaoelofse9452
      @zeldaoelofse9452 Před 4 lety

      @@kyknet ai dis nou sleg... Met die lockdown en gesukkel het ons n laer pakket wat nie die kanaal het nie 😭

  • @adreanebroodryk3000
    @adreanebroodryk3000 Před 4 lety

    Julle sal wen