Radio Koppies 1994

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 13. 02. 2024
  • Radio Koppies se eie toring, geskenk deur Ben van Niekerk Familie. 1994.
    Die stasie is gedurende 1993 tot stand gebring deur Sakkie van der Schyff op aanbeveling en advies van Willem Ratte. Alhoewel die inhoud nuuswaardig en propvol vermaak was, was die radio stasie opgerig om te dien as kommunikasie-stelsel na 'n reeks plaasaanvalle in die gebied.

Komentáře •