Ray Dylan - Kom Lê My Voor Jou

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 02. 2023
  • Geniet die enkelsnit op die musiekplatfrom van jou keuse -- linktr.ee/raydylan
    Lirieke:
    Jy't aan my hand gevat
    Jy't gese ek is joune my skat
    Jou woorde was mooi
    En jy't my lewe net daar kom voltooi
    Ek wou met nie meer
    Op my eie 'n Sondag spandeer
    En toe is jy daar
    En drome was waar
    Kom lê my voor jou
    Kom sit my net neer
    Maak my liggaam met joune
    My engel laat die liefde ons leer
    En dis die Vader se waarheid
    Elke deksel het sy eie pot
    Dankie dat jy vir my daar is
    Dankie jy's my Liefde en my trots
    Jy't aan my hand gevat
    Jy't gese ek is joune my skat
    Jou woorde was mooi
    En jy't my lewe net daar kom voltooi
    Kom lê my voor jou
    Kom sit my net neer
    Maak my liggaam met joune
    My engel laat die liefde ons leer
    En dis die Vader se waarheid
    Elke deksel het sy eie pot
    Dankie dat jy vir my daar is
    Dankie jy's my liefde en my trots
    Kom lê my voor jou
    Kom sit my net neer
    Maak my liggaam met joune
    My engel laat die liefde ons leer
    En dis die Vader se waarheid
    Elke deksel het sy eie pot
    Dankie dat jy vir my daar is
    Dankie jy's my Liefde en my trots
    Dankie jy's my Liefde en my trots
    www.realmusic.co.za/
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek
  • Hudba

Komentáře • 83

  • @lisakoolmees1698
    @lisakoolmees1698 Před rokem +3

    I love your voice Ray. Thanks for sharing your talents with the world. 😊❤

  • @evapastorkova5492
    @evapastorkova5492 Před 4 měsíci +1

    Ray super love music❤

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před rokem +5

    Lê my neer voor musiek soos die💓👌

  • @seatfr20t
    @seatfr20t Před rokem +10

    baie mooi Ray......hier is n request... kan jy , nicolas low en jaun boucher asb saam n song skryf. dit sal bev....k wees

  • @wilhelmstemmet3794
    @wilhelmstemmet3794 Před rokem +2

    Ray dankie vir nog n mooie. Groete uit Namaqualand

  • @sheilaboodoo2853
    @sheilaboodoo2853 Před rokem +3

    I can sit and listen to you all day Ray your voice is so gorgeous❤

  • @user-ui7mt1wf6u
    @user-ui7mt1wf6u Před 8 měsíci

    Baie mooi Ray Dilon 😊

  • @jamm6580
    @jamm6580 Před rokem +1

    Love the pup and your voice.

  • @mariaanmaritz5356
    @mariaanmaritz5356 Před rokem +3

    Great song 👍🏻❤️🎤🎵🎵....mooiste woorde ❤️❤️

  • @Ilse1503
    @Ilse1503 Před rokem +7

    Wow!!!!!!! LOVE dat dit so persoonlik is💖💖💖. My pot is ongelukkig nie meer hier nie, so hierdie liedjie is soos 'n kombersie wat om my vou en gee my so 'n warm gevoel aan die binnekant. Dankie Ray, dit is stunning verby💖💖💖💖💖

  • @marilisetheron4491
    @marilisetheron4491 Před rokem +1

    Die hondjie lyk soos n boerboel. So vrek oulik. Mooi song

  • @jubilestrydom404
    @jubilestrydom404 Před rokem +4

    Dit is sowaar so pragtig. Well done.🤗🤗

  • @aletdewet680
    @aletdewet680 Před rokem +2

    Baie mooi, so waar woorde

  • @pamotto9979
    @pamotto9979 Před rokem +3

    Thank you, ❤️🐾 another #1 hit. Thanks for including George, he's such a Cutie🐾❤️ Beautifully Done 🎶🎧

  • @joanbrown4847
    @joanbrown4847 Před rokem +1

    Such a beautiful tribute to his wife. He is a wonderful husband to her.

  • @aliciaduplessis742
    @aliciaduplessis742 Před rokem +2

    Sjoe dis baie mooi❤

  • @louisetaljaard8086
    @louisetaljaard8086 Před rokem +1

    Dis ongelooflik mooi kan heeldag na jou musiek luister ❤

  • @petulawingrove2942
    @petulawingrove2942 Před 11 měsíci

    Beautiful yr music is the best

  • @sheilaboodoo2853
    @sheilaboodoo2853 Před rokem +1

    ❤❤🙏🙋‍♀️♥️🙏🕊️

  • @joanbrown4847
    @joanbrown4847 Před rokem +3

    So beautiful and such strong meaning.

  • @sheilaboodoo2853
    @sheilaboodoo2853 Před 9 měsíci +1

    🙏🙏🙏🙏🌹🙏🙏🙏🙏🙋‍♀️

  • @vernaregenstein1825
    @vernaregenstein1825 Před rokem +1

    Wow!!!! Wat 'n awesome song. Die woorde is so mooi. Dankie Ray jy mag maar. Love jou songs nog altyd. Baie baie dankie. Groete V

  • @soekielagrange3725
    @soekielagrange3725 Před rokem +1

    Bitter mooi liedjie

  • @peggyvanstaden6611
    @peggyvanstaden6611 Před rokem +3

    Net soos jy kan...Stunning Ray ❤

  • @marisahanekom3419
    @marisahanekom3419 Před 9 měsíci +1

    Dit is die mooiste song ooit, love jou musiek

  • @beckyrhodes7341
    @beckyrhodes7341 Před rokem +2

    Beautiful Song, Ray you're the Best 💖

  • @brendafischl911
    @brendafischl911 Před rokem +2

    Beautiful! Happy Valentine’s Day! ❤️

  • @carola6872
    @carola6872 Před rokem +6

    Was waiting for this. You are so talented Ray! Wish I could see you in person. Awesome song💕

  • @jounikavanderbank6310
    @jounikavanderbank6310 Před rokem +1

    Was gelukkig genoeg om dit Vrydag aand live te hoor, stunning!

  • @elizegreyling3838
    @elizegreyling3838 Před rokem +1

    Absoluut briljant Raytjie dis hoe ons jou ken welk done

  • @user-jd1cc2py6b
    @user-jd1cc2py6b Před rokem +1

    ray jys net eenmaal fantasties,uitstekende song

  • @sheilaboodoo2853
    @sheilaboodoo2853 Před rokem

    Ray your music is beautiful I love all your music all your songs. I like them so much it keeps my day going. Thank you.🙏🎹🎹🎹🎸🙋‍♀️🙏

  • @ronelcalldo6595
    @ronelcalldo6595 Před rokem +1

    Ray dis n baie mooi song..met die mooiste woorde. Jy nag maar sing . Well Done

  • @petrohancke7174
    @petrohancke7174 Před rokem +2

    Baie mooi.Dankie Ray!!!

  • @magdalenechristie6453
    @magdalenechristie6453 Před rokem +1

    Thank you for being an animal lover. It says a lot

  • @laurafelker6262
    @laurafelker6262 Před rokem +1

    Love your music.
    ❤🌹☺️🌷🩷
    .

  • @surikakroese7402
    @surikakroese7402 Před rokem +2

    Pragtig !!!

  • @brendahendrix2632
    @brendahendrix2632 Před rokem +1

    Absolutely beautiful song. Love George so cute!!💖💖

  • @joannrinear8388
    @joannrinear8388 Před rokem

    I may not understand a word but music crosses all languages. It was beautiful.

  • @gertjansevanvuuren1631
    @gertjansevanvuuren1631 Před 10 měsíci

    Love die song stem net nie met woorde saam wat se elke deksel sy eie pot het nie

  • @sheilaboodoo2853
    @sheilaboodoo2853 Před rokem +1

    ❤. The best

  • @jacquelinehattingh6611

    Nou,nou sing jy mooi! Uit jou hart! Wenner🎉

  • @janetbick3000
    @janetbick3000 Před rokem +2

    Love listening to Ray .
    Beautiful song lovely voice 😍

  • @frankdebruyn1538
    @frankdebruyn1538 Před rokem

    OP jou beste Ray FANTASTIES❤

  • @sheilaboodoo2853
    @sheilaboodoo2853 Před rokem +1

    Thank you 🙋‍♀️

  • @magdalinefourie8965
    @magdalinefourie8965 Před rokem +1

    Pragtige lied

  • @sheilaboodoo2853
    @sheilaboodoo2853 Před rokem +1

    💃🏻♥️🙏👋🌟♥️

  • @lydialouw6617
    @lydialouw6617 Před rokem +2

    Beautiful, Ray❣️

  • @carola6872
    @carola6872 Před rokem +2

    Wonderful song!! Wish it was in English too!

  • @brendagrebe2979
    @brendagrebe2979 Před rokem +1

    Baie mooi

  • @Giovanna38033
    @Giovanna38033 Před 7 měsíci +1

    Amo demais ❤

  • @pierrebester3680
    @pierrebester3680 Před rokem +1

    Super nice Ray , hou aan vir ons sulke goeie musiek maak. Jy n super ster beslis

  • @oubaassteenkamp1053
    @oubaassteenkamp1053 Před rokem +1

    Great Ray!!

  • @hennieolivier1900
    @hennieolivier1900 Před rokem

    BAIE MOOI WOORDE SO MOOI VIR N HUWELIK HERDENKING SONG

  • @hendrinaroets1779
    @hendrinaroets1779 Před rokem +1

    Dankie die liedtjie het baie goeie betekenis in

  • @sheilaboodoo2853
    @sheilaboodoo2853 Před rokem +1

    🙋‍♀️👍🌟you are a🌟👍

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 Před rokem

    So Mooi 🥰🥰🥰🥰

  • @fantifat4628
    @fantifat4628 Před rokem +2

    aaooww😍😍 so excited👏👏i've been waiting for it💕💕

  • @irenebrady8895
    @irenebrady8895 Před rokem +2

    Ray , I love to hear you sing but I wish it could be in english too so I could understand the words. What happen to the big group of you that sang on here in english. I loved watching that there were dancers and the band and a lot of you sang in both languages.

  • @wynandjnrbasson7664
    @wynandjnrbasson7664 Před rokem +1

    Welkom terug Ray 😁👍🏻

  • @erlanderland8363
    @erlanderland8363 Před rokem

    I don't understand the lyrics but Love it so much

  • @mariankaprinsloo1344
    @mariankaprinsloo1344 Před rokem +1

    Lovit....!!!

  • @mariasilvaaraujo5508
    @mariasilvaaraujo5508 Před rokem

    Ray Dylan gostaria de saber se tem planos pra mais vídeos em 2023 , gosto muito do seu trabalho 🇧🇷

  • @sheilaboodoo2853
    @sheilaboodoo2853 Před rokem

    Thanks you for all your time i injoy all of you 🐕🙏 I am so grateful to have you all love from me Sheila (divine )love to you all❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️💥💥💥💥💥❤️❤️❤️❤️❤️🙏🙋‍♀️❤️❤️🙏🙋‍♀️💥

  • @frankdebruyn1538
    @frankdebruyn1538 Před rokem

    Ray jy en Juan sal goed saam wees. Los Mr bling by die huis

  • @sheilaboodoo2853
    @sheilaboodoo2853 Před rokem +1

    Me to i like him a lot❤️❤️❤️❤️👋👋👋❤️❤️❤️❤️❤️👋❤️❤️❤️👋👋👋❤️❤️❤️💃🏻🕺🏾🇹🇹🙏🙋‍♀️💃🏻🎸🕺🏾

  • @sheilaboodoo2853
    @sheilaboodoo2853 Před rokem +1

    I Will like- to listen this song in English 🙋‍♀️🌟🙏

  • @kingsmanjoker5560
    @kingsmanjoker5560 Před rokem

    Jy is my gunsteling 😂😅

  • @lanesehough4948
    @lanesehough4948 Před rokem +1

    Sjoe Jakes well done.

  • @mariusvandenheever9830

    ❤VIR DIE BESTE MAN IN MY LEWE SONG IS NET VIR JOU.... MARIUS ❤❤

  • @sheilaboodoo2853
    @sheilaboodoo2853 Před rokem +1

    💃🏻💃🏻💃🏻💃🏻💃🏻💃🏻💃🏻💃🏻🌟🌟🌟🌟🌟👍🙏💃🏻💃🏻♥️🕺🏾🌟

  • @carolefletcher9730
    @carolefletcher9730 Před rokem +1

    I would listen but it’s not in English……….haven’t any idea what he is singing about ….

  • @carolefletcher605
    @carolefletcher605 Před 10 měsíci

    English would have been nice or don’t show this video in the USA

  • @anastasialesch535
    @anastasialesch535 Před rokem +1

    Hy mag maar sing! Een van my gunsteling sangers. Sy stem gee my hoendervleis.

  • @carolefletcher605
    @carolefletcher605 Před rokem +1

    Not in English can not listen

  • @carolefletcher605
    @carolefletcher605 Před 7 měsíci +1

    So very very very sick of nothing in english

  • @carolefletcher605
    @carolefletcher605 Před 9 měsíci

    I’m so done with him ever doing anything in English….no more watching his videos