Ruan Josh & Franja Du Plessis Onderhoud

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 15. 02. 2024
  • Sing in Afrikaans gesels met die talentvolle Ruan Josh en talentvolle Franja Du Plessis.
    Sing in Afrikaans gesels met Ruan Josh en Franja Du Plessis oor hulle nuutste liedjie "Net Hier Bly" en Ruan en Franja deel hulle gunsteling oomblik van die verfilming van die musiek video.
    Ruan deel met ons die betekenis van sy treffer "Provider" en Franja beskryf die oomblik toe sy haar debuut album "My Verhaal" vrygestel het.
    Ons gesels met Ruan en Franja oor hoe hulle balans vind tussen hulle persoonlike lewe en musiek loopbaan, Ruan en Franja deel een ding wat aanhangers van hulle moet weet.
    Verder gesels ons met Ruan oor "Boys Are Back - The Ultimate Boyband Show" wat 4 Augustus by "Theatre of Marcellus" plaasvind. Ons speel ook ons populêre speletjies en leer Ruan en Franja beter ken!
    Volg ons
    Instagram: singinafrik...
    TikTok: www.tiktok.com/@singinafrikaa...
    Volg Ruan Josh
    Instagram: ruanjosh?ig...
    TikTok: www.tiktok.com/@ruan_josh_off...
    Volg Franja Du Plessis
    Instagram: franjadp?ig...
    TikTok: www.tiktok.com/@franjadupless...
    Kyk "Net Hier Bly" se musiek video: • Ruan Josh & Franja du ...
    Die Onderhoud is 'n uittreksel van 'n Sing in Afrikaans TikTok Live Chat met Ruan Josh en Franja Du Plessis
  • Zábava

Komentáře •