Vorentoe Suid-Afrika - South African patriotic song

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024
  • "For the future and the present, in one strong country"
    --Lyrics:
    Spore van onthou, spore van herleef
    Spore van erkenning en spore van beleef
    Spore vol van vriendskap, spore vol van glo
    Spore vol van dankbaarheid, die rigting komt van bo
    Van Kaapstad na die noorde, die toekoms ingedra
    Die spore spel die woorde: ‘’Ons vir jou Suid-Afrika’’
    Vandag nog klink die bede: ‘’Ons sal offer wat jy vra’’
    Vir die toekoms en die hede en een sterk land
    Mooi land, mooi land Suid-Afrika !
    Paaie van beloof, paaie van beplan
    Paaie van benut en paaie van bestaan
    Paaie vol erkentlikheid, paaie vol vertrou
    Paaie vol verdraagsaamheid, wat môre kosbaar hou
    Van Kaapstad na die noorde, die toekoms ingedra
    Die spore spel die woorde: ‘’Ons vir jou Suid-Afrika’’
    Vandag nog klink die bede: ‘’Ons sal offer wat jy vra’’
    Vir die toekoms en die hede en een sterk land
    Mooi land, mooi land Suid-Afrika !
    Van Kaapstad na die noorde, die toekoms ingedra
    Die spore spel die woorde: ‘’Ons vir jou Suid-Afrika’’
    Vandag nog klink die bede: ‘’Ons sal offer wat jy vra’’
    Vir die toekoms en die hede en een sterk land
    Mooi land, mooi land Suid-Afrika !

Komentáře • 2

  • @anter11
    @anter11  Před 2 lety +1

    This video is for Historical/Educational purposes ONLY !!

    • @johanfourie3366
      @johanfourie3366 Před 2 lety +3

      Haven't heard this in ages! Dankie (Thank you). Just one thing: at 1:20 the word "verdraagsaamheid" is incorrectly translated into English, it should be 'tolerance', not "'endurance".