Op die plaas met die Visser Familie

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 07. 2023
  • Jannie Visser en sy seun Pieter boer naby Delareyville. Chris, Jannie se ander seun, boer saam met sy oom ook in die omgewing. Beide boerdery plant hoofsaaklik graan, mielies, sonneblom en sojas. In hierdie video vertel hulle ons waarna hulle in kultivars soek en hoekom Pannar aan hulle verwagtinge voldoen.
    www.pannar.com
    #SaamBoerOns #VirJouToekoms
  • Věda a technologie

Komentáře •