Huisgenoot-redaksielede: Dís hoe dit voel om aan Blokraaibestes deel te neem

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 04. 2022
  • Drie lede van die 'Huisgenoot'-span het hul blokraai-vaardighede getoets tydens die eerste episode van die tweede seisoen van 'Huisgenoot Blokraaibestes' - hulle deel meer oor hul ervaring voor die TV-kameras.

Komentáře •