Andriëtte - KANNIE WARRIE

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 22. 11. 2023
  • Geniet Andriëtte se musiekvideo van KANNIE WARRIE.
    Voeg die enkelsnit by jou speellys op die platform van jou keuse - linktr.ee/andriettemusiek
    Lirieke:
    Wat help dit om te kla
    Ja, niemand wil dit hoor
    Ons is amper, amper daar
    Die pad het gate maar hy sal jou dra
    Al voel dit, jy wil lê
    Want alles raak te veel
    En more, sê sy sê
    So loop die loop
    Soos wat jy wil hê
    Kannie warrie
    Kannie warrie nie
    Dis n nuwe begin
    Nie die einde nie
    Kannie warrie
    Kannie warrie nie
    Dit help nie ons probeer
    dit verander nie
    Kannie warrie
    kannie warrie nie
    Kanie wag want niks kry my onder nie
    Kannie warrie warrie
    Warrie nie
    More lyk alles weer anders hier
    Kannie warrie
    Want jy wen dalk, nie vandag nie
    Maar daar is baie tyd om vir jouself te wag
    So moenie, moed verloor
    Jys n aanhouer op die regte spoor
    Al voel dit, jy wil lê
    Want alles raak te veel
    En more, sê sy sê
    So loop die loop
    Soos wat jy wil hê
    Kannie warrie
    Kannie warrie nie
    Dis n nuwe begin
    Nie die einde nie
    Kannie warrie
    Kannie warrie nie
    Dit help nie ons probeer
    dit verander nie
    Kannie warrie
    kannie warrie nie
    Kanie wag want niks kry my onder nie
    Kannie warrie warrie
    Warrie nie
    More lyk alles weer anders hier
    Kannie warrie
    So loop die loop
    Soos wat jy hom loop
    Sing jou hoogste noot
    Maak jou hart weer oop / hartjie oop
    So loop die loop
    Soos wat jy hom loop
    Skud die worries af
    Af van jou skouers af x2
    Kannie warrie
    Kannie warrie nie
    Dis n nuwe begin
    Nie die einde nie
    Kannie warrie
    Kannie warrie nie
    Dit help nie ons probeer
    dit verander nie
    Kannie warrie
    kannie warrie nie
    Kanie wag want niks kry my onder nie
    Kannie warrie warrie
    Warrie nie
    More lyk alles weer anders hier
    Kannie warrie
    Liedjieskrywer / Publiseerder:
    Emil Struwig / Active Music Publishing
    Kameras:
    Quintin van der Merwe
    Redigeerder:
    Quintin van der Merwe
    Kleur Redigeerder:
    Quintin van der Merwe
    Musiekvideo Konsep:
    Quintin van der Merwe
    Produksie Bestuurders:
    Quintin van der Merwe
    Liedjie opname:
    Dirk van Niekerk
    Musiekvideo Vervaardiger:
    Quintin van der Merwe
    Musikante:
    Kyle Du Plessis
    Kosie Beukes
    www.realmusic.co.za/
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek
  • Hudba

Komentáře • 23

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před 8 měsíci +14

    Ons hoef nooit ook te kom kommer wanneer dit by 'n Andriëtte treffer kom nie🎵🎉Altyd Lekkker vibess.

  • @greentyre2514
    @greentyre2514 Před 8 měsíci +4

    Nog 'n treffer Andriette, baie goed gedoen. Hou baie van die een.

  • @jonathinnel34
    @jonathinnel34 Před 3 měsíci

    My beste song as ek nie lekker voel mie

  • @audreygoosen7685
    @audreygoosen7685 Před 8 měsíci +2

    Baie mooi. Weereens n treffer netsoos jy dit Kan doen ❤

  • @user-qp4my5ot6f
    @user-qp4my5ot6f Před 8 měsíci +1

    Jy sing ongelooflik MOOI. Hou vreeslik van jou musiek Andriette. Ons luister graag jou musiek orals. Tot in die WILDTUIN met vakansie.

  • @natashaharoldt2515
    @natashaharoldt2515 Před 5 měsíci +1

    Lekrrrrr ene nice omjo moves t sien lekr man.!!!kannie en Moenie worrie ni🙏🙏🙏God blessed you nd ur family 🙏🙏👌👌🔨🔨

  • @LeontheMilkman
    @LeontheMilkman Před 8 měsíci +2

    Lekker een, Andriëtte! 🥳🙌🌸💯

  • @tertiavanromburgh1514
    @tertiavanromburgh1514 Před 8 měsíci +1

    Ek like dit. Awesome. 👌🏻💯❤️😊

  • @natashaharoldt2515
    @natashaharoldt2515 Před 5 měsíci +1

    ❤jys i Queen Love Jo mesiek God seen jo vele jare en met meer talent ❤❤🙏🙏👌👌

  • @bernedinekoch9941
    @bernedinekoch9941 Před 6 měsíci

    Baie mooi, jy lyk pragtig

  • @Morraslegend
    @Morraslegend Před 7 měsíci

    Baie mooi Andriette. ❤❤❤

  • @marithaaguiar5102
    @marithaaguiar5102 Před 8 měsíci +1

    my nuwe daaglikse "anthem" -

  • @SolamonBrits-jk2xf
    @SolamonBrits-jk2xf Před 8 měsíci +7

    Jy mag maar girl👏💞

  • @leonardfourie5221
    @leonardfourie5221 Před 5 měsíci +1

    @Andriette - probeer asb 'n akoesties / studio version van "Groen Trui". Dit gaan 'n Groot wenner wees... 🤔

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 8 měsíci +1

    Net so😊

  • @12344654
    @12344654 Před 8 měsíci +1

    Well done Kosie!!

  • @TheJoStephan
    @TheJoStephan Před 8 měsíci

    Lekke liedjie!!!

  • @raulgarcia2796
    @raulgarcia2796 Před 8 měsíci +1

    Gracias a lis Futuros Ingenieros de Minas y Energía existe

  • @271072
    @271072 Před 5 měsíci +1

    ❤❤❤

  • @motivegrind
    @motivegrind Před 8 měsíci +1

    n Opregte lied vir ons Suid Afrikaners. Als lyk beter more.

  • @ronelpienaar1875
    @ronelpienaar1875 Před 8 měsíci

    Ek Love Die song 🥰

  • @charleneserfontein8798
    @charleneserfontein8798 Před 8 měsíci +1

    💃🏻

  • @271072
    @271072 Před 4 měsíci +1

    Wat help dit om te kla
    Ja, niemand wil dit hoor
    Ons is amper, amper daar
    Die pad het gate maar hy sal jou dra
    Al voel dit, jy wil lê
    Want alles raak te veel
    En more, sê sy sê
    So loop die loop
    Soos wat jy wil hê
    Kannie warrie
    Kannie warrie nie
    Dis n nuwe begin
    Nie die einde nie
    Kannie warrie
    Kannie warrie nie
    Dit help nie ons probeer
    dit verander nie
    Kannie warrie
    kannie warrie nie
    Kanie wag want niks kry my onder nie
    Kannie warrie warrie
    Warrie nie
    More lyk alles weer anders hier
    Kannie warrie
    Want jy wen dalk, nie vandag nie
    Maar daar is baie tyd om vir jouself te wag
    So moenie, moed verloor
    Jys n aanhouer op die regte spoor
    Al voel dit, jy wil lê
    Want alles raak te veel
    En more, sê sy sê
    So loop die loop
    Soos wat jy wil hê
    Kannie warrie
    Kannie warrie nie
    Dis n nuwe begin
    Nie die einde nie
    Kannie warrie
    Kannie warrie nie
    Dit help nie ons probeer
    dit verander nie
    Kannie warrie
    kannie warrie nie
    Kanie wag want niks kry my onder nie
    Kannie warrie warrie
    Warrie nie
    More lyk alles weer anders hier
    Kannie warrie
    So loop die loop
    Soos wat jy hom loop
    Sing jou hoogste noot
    Maak jou hart weer oop / hartjie oop
    So loop die loop
    Soos wat jy hom loop
    Skud die worries af
    Af van jou skouers af x2
    Kannie warrie
    Kannie warrie nie
    Dis n nuwe begin
    Nie die einde nie
    Kannie warrie
    Kannie warrie nie
    Dit help nie ons probeer
    dit verander nie
    Kannie warrie
    kannie warrie nie
    Kanie wag want niks kry my onder nie
    Kannie warrie warrie
    Warrie nie
    More lyk alles weer anders hier
    Kannie warrie