Weerstaan die vyand 4

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024
  • Vernietig vestings in jou lewe / Destroying strongholds in your life
    GELOOF VERKLARING / FAITH STATEMENT
    • Daar is geen gees meer kragtig as die Heilige Gees nie. Geen leuen kan in die lig van die Gees van die waarheid bly staan nie. Geen verslawing, pyniging, vrees of verwarring kan die krag van die Heilige Gees oorheers nie. / There is no spirit more powerful than the Holy Spirit. No lie can linger in the light of the Spirit of truth. No addiction, torment, fear, or confusion can prevail against the power of the Holy Spirit.
    2 Korintiërs 3:17 Die Here is die Gees, en waar die Gees van die Here is, daar is vryheid. (AFR53)
    2 Corinthians 3:17 Now the Lord is the Spirit, and where the Spirit of the Lord is, there is freedom. (ESV)
    • Die lewe van 'n gelowige is bedoel om een van geestelike vitaliteit, krag en vryheid te wees. / The life of a believer is ment to be one of spiritual vitality, strength and freedom.
    • Al sal jy swaarkry in die gesig staar, selfs in die moeilikste omstandighede van die lewe kan en behoort jy geestelik in oorwinning te wees. / Though you will face hardships, even in life’s most difficult circumstances you can and should be spiritually victorious.
    • Ongelukkig gaan baie gelowiges jare gebuk onder die swaar gewig van demoniese misleiding en daardie misleiding saai verwoesting in hul lewens deur die slawerny wat dit skep./ Sadly, many believers go years under the heavy weight of demonic deception and that deception wreaks havoc in their lives through the bondage it creates.
    • Daar is geen twyfel dat jy vrygemaak kan en behoort te word en dan permanent vry te bly van alle vorme van demoniese invloed nie. / There is no doubt that you can and should be set free and then permanently remain free from all vorms of demonic influence.
    • Die Heilige Gees se teenwoordigheid in jou lewe is die sleutel om permanent vry te bly van alle vorme van demoniese invloed. / The Holy Spirit’s presence in your life is the key to permanently remain free from all vorms of demonic influence.
    • God het jou nie geskep om in enige vorm van geestelike nederlaag te leef nie. Jy hoef vir niks minder as absolute geestelike oorwinning vir al die dae van jou lewe op aarde tevrede te wees nie. / God did not create you to live in any form of spiritual defeat. You don’t have to settle for anything less than absolute spiritual victory for all the days of your life on earth.
    • ’n Lewe van geestelike oorwinning wag vir jou aan die ander kant van die waarheid. Kry jou hoop op. Laat jou geloof opstaan. Die Heilige Gees breek jou bindinge. / A life of spiritual victory is waiting for you on the other side of truth. Get your hopes up. Let your faith rise. The Holy Spirit is your bondage breaker.
    Johannes 8:36 As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle waarlik vry wees. (AFR53)
    John 8:36 So if the Son sets you free, you will be free indeed. (ESV)

Komentáře • 1