Hart tot Hart Potgooi | Gas: Leandi Cottle | Episode 9

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 10. 2022
  • Haar storie vir God se glorie! Leandi Cottle het al woeste waters saam met God trotseer. Sy goedheid en getrouheid deel sy graag met woord en lied. Het ons lekker gesels! Van hartseer na hoop ... haar skatte saam met God inspireer!
    Konnekt met haar via Facebook: / leandi.franken.5
    of met Vinkie Ministries hier: / vinkie-ministries-1128...
    Vir meer oor ons: www.ankervanhoop.com
    Die bediening van Anker van Hoop / Intiem met God word 100% ondersteun deur diegene wat op 'n maandelikse basis met ons hande vat. Deur die vrygewigheid van ons maandelikse vennote is ons in staat om die liggaam van Christus toe te rus vir intimiteit met God asook die boodskap van Sy pragtige hart te versprei deur 'n verskeidenheid media bronne. Dankie vir almal wat my hande sterk maak in hierdie werk saam met God. Gebruik gerus hierdie veilige en vinnige skakel pay.yoco.com/anker-van-hoop of die bank besonderhede op ons webwerf.
    #VerhoudingMetGod #IntiemMetGod #HartTotHartMetGod #HartTotHart #LeweInOorwinning
  • Zábava

Komentáře •