Hoe Ek Voel

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 21. 02. 2008
  • Amanda Strydom
  • Hudba

Komentáře • 33

  • @ODULSRESSIV
    @ODULSRESSIV Před 14 lety +13

    Ik woon in Vlaanderen (België) en heb het geluk gehad Johannes vele jaren geleden live te zien en met hem te praten... Groot mens!!! En zijn (originele) uitvoering op CD geeft me nog steeds kippevel, zelfs na 10 x achter mekaar. Dank u Johannes, ik mis je

  • @johan25ify
    @johan25ify Před 13 lety +3

    Dis vir my so mooi liedjie. Ek het dit een aan op RSG gehoor tydens n deurnag program. Ek moes dit net dadelik opsoek en oor en oor luister! Dit bring baie emosies na vore... baie herhinneringe aan iemand spesiaal. Dis 'ons' liedjie en ek sal aan hom dink tot die dag van my dood.
    Die lirieke is fantasties en maak die liedjie nog meer spesiaal. Ek wens net daar was meer van Johannes se liedjies op CZcams! Wat n fantastiese skrywer! Bravo Amanda!
    "Hoe ek voel... Hoe ek voel... Oor jou! "

  • @Mzansi74
    @Mzansi74 Před 8 lety +3

    Amanda Strydom het dié lied ook gesing op die huldeblyk-konsert aan Johannes Kerkorrel. ("Een jaar later")
    Die manier waarop sy dit daardie aand gesing het, het 'n mens laat dink dat dit spesifiek VIR hom geskryf is.
    Afrikaans bly maar die mooiste mooiste taal. :-)

  • @rooszinerin
    @rooszinerin Před 14 lety +1

    TNX hiervoor........Ik zal het nooit vergeten, hoe jij voelde voor mij...Ik voelde het ook voor jou!

  • @MainlyMJ
    @MainlyMJ Před rokem

    I am absolutely in love with this

  • @eenuitduizend
    @eenuitduizend Před 16 lety

    wow! ontzettend mooi nummer...

  • @WildWarriorQueen
    @WildWarriorQueen Před 15 lety +1

    Laurika Rauch, Gé Korsten (Liefling veral), Chris Chameleon, Koos Kombuis (sing met Stef Bos), DNA Strings, Melktert Kommissie, Theuns Jordaan, Dozi ens.

  • @halligalli727
    @halligalli727 Před 14 lety

    Wunderbar,vielen Dank!Baie dankie vir die lekker liedjie!

  • @Ivo--
    @Ivo-- Před 15 lety +3

    Heerlijk nummer!
    Mensen uit Suid-Afrika:
    Is er nog vergelijkbare muziek in deze mooie taal?

  • @BellaLouisaatje
    @BellaLouisaatje Před 14 lety

    Mooi zeg! En ook goed te verstaan eigenlijk, had ik niet verwacht.

  • @RedBlanketPeople
    @RedBlanketPeople Před 10 lety +1

    Stunning verby!

  • @hesternaude
    @hesternaude Před 11 lety

    So so mooi, tydloos!

  • @douwedejong9801
    @douwedejong9801 Před rokem

    Prachtig

  • @willem457
    @willem457 Před 14 lety

    lekker, spontaan brokkie zeg die anneli;
    kan daarbij ook baie goed zingen.
    tot volgend jaar bij het voetballen vrienden

  • @willemlaag5135
    @willemlaag5135 Před 3 lety

    WOW VERY INSPIRING AND SO TRUE

  • @stevenmarx6866
    @stevenmarx6866 Před 7 lety

    Baie mooi.

  • @Vennies
    @Vennies Před 13 lety

    Amanda en Centurion teater saam is my gunsteling. Ek kan nie wag om weer terug in SA te wees en te gaan kyk nie...

  • @jacobavanheerden9708
    @jacobavanheerden9708 Před 2 lety

    Excellent

  • @leonligthart1925
    @leonligthart1925 Před 10 lety +1

    KIPPEVEL!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @misterkatman
    @misterkatman Před 11 lety

    Weet iemand van 'n link na die Kerkorrel weergawe hiervan?

  • @hermanverbruggen1255
    @hermanverbruggen1255 Před 10 lety +1

    Heel mooi, maar het origineel is nog stukken beter. Ik ben er allang naar op zoek. Dus, ja, kan iemand dat op CZcams zwieren? Ik zou heel dankbaar zijn.

  • @johanbotes2600
    @johanbotes2600 Před 11 lety

    @ misterkatman, ek wens ook ek kan so 'n link kry, soek gereeld maar geen geluk! Daar moet tog seker ERENS iets wees?!?

  • @katpiering123
    @katpiering123 Před 15 lety

    Ek hou ook van Johannes Kerkorrel se weergawe.

  • @beanie74za
    @beanie74za Před 16 lety

    ja, dit is oorspronklik deur kerkorrel, op die CD Bloudruk

  • @GertLoubserCAPETOWNPIANOMAN

    Niks kom hierby net. Briljant en tydloos.
    Gert Loubser

  • @dwergmeneer2491
    @dwergmeneer2491 Před 4 lety +1

    Waar is de ondertiteling? Ik versta er niks van.

    • @markthomas9434
      @markthomas9434 Před 4 lety

      As ek jou net kon vertel
      As ek jou net kon laat sien
      Sou ek 'n skilder opdrag gee
      Om 'n prent vir jou te verf
      En as hy eindelik klaarmaak
      As hy sy meesterstuk voltooi
      Sou jy weet, jy sou weet
      As jy teen die tyd nog vergeet
      Hoe ek voel, hoe ek voel
      Oor jou
      As ek jou net kon laat sien
      As ek jou net kon laat lees
      Sou ek 'n faxmasjien gaan huur
      En gedigte vir jou stuur
      En as jy anderkant dit kry
      As jy dit uithaal en jy kyk
      Sou jy weet, jy sou weet
      As jy teen die tyd nog vergeet
      Hoe ek voel, hoe ek voel
      Oor jou
      As ek jou net kon laat lees
      As ek jou net kon laat hoor
      Sou ek 'n koor na jou toe stuur
      Serenade in die laatnaguur…

  • @francoferreira5856
    @francoferreira5856 Před 6 lety

    so gepas

  • @walterforrester7917
    @walterforrester7917 Před 3 lety

    Julle praat soveel weer

  • @ilsejansenvanvuuren8094

    Do not like it

  • @wheirtje
    @wheirtje Před 9 lety +1

    wtf
    lelijk
    :p