Vetkoekpaleis episode 6, Ella Fansella

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 14. 01. 2014
  • Ella word van diefstal beskuldig en Worsie kry so skaam dat hy nie weet waar om sy kop in te steek nie. Ella hou vol dat sy onskuldig is en dat sy die slafogger is van 'n oorywerige veiligheidwag en 'n apteken wat 'n wrok koester.
    Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie!
    Het jy die episode geniet? Koop sommer die hele reeks! E-pos net content@sabc.co.za
    Visit our website www.sabc.co.za
    Like us on Facebook / sabcportal
    Follow us on Twitter / sabcportal
  • Zábava

Komentáře • 21