Les 1 Vorms + Kleure + Alfabet + Diere

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 25. 09. 2023
  • Gratis werkaarte:
    Subscribe en stuur 'n epos na leerenspeel1@gmail.com
    --
    Instagram:
    / lami_leer_en_speel_videos
    Facebook:
    / lamileerenspeelvideos
    --
    Donasies:
    ko-fi.com/koffievirlami
    Baie dankie vir jul ondersteuning.
    --
    Meer oor Lami Leer en Speel Videos:
    - #afrikaans #kinders #opvoedkundig en opbouend
    - #stories, #liedjies en #rympies
    - Hier gaan jou #kleuter leer van #kleure, #vorms en die #alfabet en ook bemoedig word.
    - 100% GRATIS vir almal.
    - Ek is so bly jy is hier en ek is opgewonde om hierdie pad saam met jou te stap.
    Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer.
    Kontak ons gerus by: leerenspeel1@gmail.com
    Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Tans is 70% van die mense wat ons kanaal gebruik nie subscribed nie. Die Afrikaanse CZcams mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders.
    Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig.
    Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe.
    Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

Komentáře •