Prontuit: Segment 2 - Swaeltjies

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 08. 2024
  • Prontuit: Segment 2 - Swaeltjies
    Die Swaeltjies is ‘n groep pensioenaris-vriende wat elke jaar vir maande lank in hul woonwaens gaan oorwinter in Limpopo, waar die kwik bedags selde onder 30 grade celsius daal. Hulle maak tuin, kuier, speel rolbal, jukskei en neem aan ‘n swetterjoel ander aktiwiteite deel.
    Wees deel van kykNET se CZcams kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Komentáře •