Graad 11 Meting #1: Inleiding

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 25. 02. 2023
  • Hello Gr11's Ons begin vandag met die Meting reeks. Hierdie is die groot oorsig en die volgende videos sal meer in diepte gaan en daar sal ons ook deur voorbeelde werk.
    Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀:
    -------------------------------
    00:04 Inleiding
    00:11 Wat is Meting & Hoekom is dit Belangrik
    01:00 Verskillende Metodes in Meting
    04:40 Belangrike Vorms vir Graad 11
    05:03 Poligone
    05:39 Regte Prismas & Silinders
    07:58 Reghoekige Piramides, Konusse en Sfere
    10:15 Vermenigvuldig met 'n Konstante Faktor
    13:43 Einde
    -------------------------------
    Vir nog videos, kyk hier 👇:
    Vir die volgende video, click hier: • Graad 11 Meting #2: Po...
    As julle nog videos in die Graad 11 reeks soek, kyk hier: • Graad 11
    As julle 'n studiebundel vir julle matriek eksamen nodig het, kyk gerus hier: www.stuvia.com/doc/1731504/ma...
    Laat my asseblief in die comments of op Instagram weet wat julle van die video dink 😄: / wiskundemetmargie
    Onthou dat ek op Instagram ook studiewenke en wiskunde wenke post, so volg my daar om beter te presteer.
    As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en verspry die woord sodat ons nog mense kan help. Baie Dankie! 🙂

Komentáře • 1