'n Krisis groter as die Droogte - 'n Verlossing groter as die Reën (sessie 01)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 28. 07. 2024
  • Carnavon en omliggende omgewing is in die wurggreep van 'n erge droogte. Gedurende 12-14 Julie 2019 is Riekert en Pippa genooi deur die Boerevereniging van Carnavon om met die boere te kom praat. Die titel van die naweek was aanvanklik "Droogtehulp vir die Siel", maar het vinnig verander in "'n Krisis groter as die Droogte; 'n Verlossing groter as die Reën".

Komentáře •