Hoërskool Gimnasium, Paarl

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024
  • Hoërskool Gimnasium, Paarl se bemarkings DVD.
    Die Beste Afrikaansmediumskool vir Seuns en Dogters
    Bedankings
    Protecta (Pty)Ltd
    Uitvoerende Vervaardiger
    Blacky Swart
    Senior Regiseur en Draaiboek
    Wilhelmus Groenewald Rabie
    Kommersiële Direkteur
    Norbert Leicher
    Hoërskool Paarl Gimnasium
    Draaiboek
    Laetitia Badenhorst
    Johann Nel
    Navorsing
    Hoërskool Paarl Gimnasium
    Laerskool Paarl Gimnasium
    Stemme
    Johann Nel
    Wilhelmus Groenewald Rabie
    Martelize Brink
    Lug videografie
    Daniël du Toit
    Videografie
    Frans Marais
    Dean Paarman
    Dewald Scholtz
    Dirk du Plooy
    Wilhelmus Groenewald Rabie
    Klank Opname
    Simon Malherbe
    Bram Potgieter
    Borge
    Resolution Health
    en Zurreal

Komentáře • 9

  • @divdevilliers6234
    @divdevilliers6234 Před 4 lety

    My oorlede vader, ek asook my drie kinders was in Gimnasium. Ons is met reg trotse oud Gimmies en sal altyd wees. Daar is min dinge so lekker as om te kan sè ; Ek was n leerling van Paarl Gimnasium nie.

  • @blackyswart8731
    @blackyswart8731 Před 11 lety +1

    Dit was baie lekker om op hierdie projek te werk...154 jaar se tradisie!

  • @MatiesKoshuisrugby
    @MatiesKoshuisrugby Před 11 lety +1

    GREAT VIDEO!!! Trotse Oud-Gimmie! Melaki Mx2007

  • @rudipbarnard7062
    @rudipbarnard7062 Před 11 měsíci +1

    Ek wil darem vir kobus wise se daar is net twee skole paarl seuns laer en hjs

  • @RR-ri4vn
    @RR-ri4vn Před 7 měsíci

    ❤❤❤❤❤

  • @marguerite527
    @marguerite527 Před 5 lety

    Hello Wurm!! He he.

  • @marguerite527
    @marguerite527 Před 5 lety

    Wens die video was in Engels sodat ek vir my Californian husband kon wys. Ek vertel hom altyd van Gim. Mense hier ken dit glad nie. - groete Kriek

  • @janlouwkotze
    @janlouwkotze Před 11 lety

    Nou moet daar net so aangehou word om die skool te adverteer en om leerders te werf, anders gaan ons uit gekompeteer word.

  • @danielabezuidenhout2734
    @danielabezuidenhout2734 Před 11 lety +1

    'gender-grense'?