Man met die purper kleed.

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 09. 2024
  • Jare gelede in die ou Jerusalem in die hofsaal voor Pilatus staan ñ man
    verwerp en verstote Hy dra ñ doringkroon
    Die man met die purperkleed
    Hy was bekend met krankheid smarte en pyn
    Hy neem al ons sonde op hom
    versoek deur die duiwel en deur mense verloon
    Die man met die purperkleed
    Maar die skare skreeu eendragtig kruisig kruisig Hom
    Die man met die purperkleed x2
    Hy neem sy kruis op en dra dit tot op Golgota
    verbruisel en deurboor was Hy daar
    Hulle spuug op Hom en slaan Hom
    Sy klere word verdeel
    Die man met die purperkleed
    Maar die skare skreeu eendragtig kruisig kruisig hom
    Die man met die purperkleed x2. #whorshipwiththehammond7 #christiancenteredcords7 #jusgospelhammond7

Komentáře •