Hart tot Hart Potgooi | Gas: Lynette Beer | Episode 15

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 06. 2023
  • Jesus Christus is Lynette se Verlosser en Heer ... Sy opoffering en triomf oor die dood gee haar hoop en 'n rede om bly te wees. Sy is lief vir die lewe asook mense en glo, verhoudings maak saak! Julle gaan haar en die wysheid wat Abba haar kom leer het geniet.
    Vir meer oor Lynette en wat sy als doen:
    - www.lynettebeer.co.za/
    - / seedsofinspiration
    - / lynette_beer
    - www.youtube.com/@lynettebeer-...
    Vir meer oor die werk wat ek saam met Jesus doen en om te ondersteun: www.ankervanhoop.com/
    #VerhoudingMetGod #HartKonneksie #LeweInOorwinning #VredeMetGod #FloreerMoenieNetOorleef #AnkerVanHoop
  • Zábava

Komentáře • 5

  • @elsiekleynhans2008
    @elsiekleynhans2008 Před 9 měsíci +1

    Dankie Lynette dit is so waardevolle inligting. Ek het so baie geleer met hierdie onderhoud. Nog nader aan ons HERE JESUS CHRISTUS

  • @susanleroux5943
    @susanleroux5943 Před 10 měsíci +1

    amen Baie dankie ... Greatboodskap ... So baie geleer kosbare inligting

  • @bezleon
    @bezleon Před 9 měsíci +1

    Baie dankie julle alby veral Lynette vir die mooi leeringe. Ek sit in Ierland en luister graag na al hierdie geseënde videos van SA.

  • @user-oj7sh9gu4h
    @user-oj7sh9gu4h Před 6 měsíci

    Baie dankie Lynette soos altyd is jy n ware tolmodel en kan jy geloof aan die brand steek