Boeremusiek-Japie Laubscher-Silverblare

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 25. 08. 2024
  • `n Snit vanaf die langspeelplaat Boland toe wat in 1975 opgeneem is.

Komentáře • 23

  • @koosvanstaden1939
    @koosvanstaden1939 Před 3 měsíci +1

    Optimaal siels voedsel van uitnemendheid💎

  • @cyrilharbor3408
    @cyrilharbor3408 Před 4 lety +3

    Best music ever

  • @annetjiegomes163
    @annetjiegomes163 Před 2 lety +1

    Mooi so mooi.

  • @jessiea837
    @jessiea837 Před 3 lety

    Lekker, my oorlede Pa altyd sy musiek gespeel.....luister mense nog na hierdie musiek in 2021...

  • @andrelemmerafrika9060
    @andrelemmerafrika9060 Před 11 měsíci

  • @riagouws3211
    @riagouws3211 Před 2 lety

    Og dis so mooi dit laat mens ver verlang pragtig

  • @riagouws3211
    @riagouws3211 Před 3 lety

    Uit die hard .baue mooi

  • @erweegerhard
    @erweegerhard Před 10 lety +4

    Aai aai man dit laat my so verlang na my oorlede pa...wens ek kon die ene met hom gedeel het.

    • @annaberry6345
      @annaberry6345 Před 9 lety +2

      Baie mooi.Ek verlang na die Mooi aande,op die dans vloer.

  • @diekkruger3137
    @diekkruger3137 Před 3 lety +1

    Dis ñ meester met di konsertina!

  • @nettiemartin9922
    @nettiemartin9922 Před 3 lety

    Mooi musiek Lief dit so rustig

  • @user-tf4vx3sw8m
    @user-tf4vx3sw8m Před 8 měsíci

    Laat my altyd na die Boesmanland verlang. Daar was net een oom Japie...

  • @tiaancloete5133
    @tiaancloete5133 Před 4 lety

    Laat ń mens verlang na ń tyd wat ek nie eers in gelewe het nie.

  • @user-wn8xt4dz9w
    @user-wn8xt4dz9w Před rokem

    Wat kan mens nog meer se van die oom se musiek - woorde ontbreek en trane droog op

  • @MrKlarans
    @MrKlarans Před 3 lety

    Baie dankie vir hierdie Japie Laubscher musiek. Ek versamel Japie Laubscher musiek en het tans ±125 snitte op rekenaar. Saam daarmee hou ek ‘n databasis met besonderhede soos volg:
    TITEL ALBUM COMPOSER / KOMPONIS PUBLISHER / UITGEWER RECORD / TAPE / CD DISTRIBUTER & NUMBER REMARKS / OPMERKINGS
    AITSA VASTRAP 20 VAN SY BESTE Japie Laubscher M.P.A. GALLO MMTL 1241 A (ABC 12045A) (p) 28/02/1985
    Ek sal dit baie waardeer indien jy vir my dieselfde inligting (of moontlik ‘n foto van die plaat se etiket) kan stuur. Jacob Clarence. My e-pos = klarans103@gmail.com

  • @desertchild3550
    @desertchild3550 Před 2 lety

    Elke noot val net reg op die oor.

  • @alidabarendse5223
    @alidabarendse5223 Před 3 lety

    Daar was net een soos Japie

  • @erweegerhard
    @erweegerhard Před 4 lety +2

    Aai ai niks mooier as dit nie

  • @kobusbrundyn8192
    @kobusbrundyn8192 Před 6 lety +1

    geen musiek so eg sal altyd voortleef