Touwsrivier van Toeka tot Nou Reünie - deel 1, deur Willie Koorts

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 09. 2024
  • Touwsrivier van Toeka tot Nou Reünie - gehou 23-25 Maart 2012 op Touwsrivier. Bygewoon deur sowat 2000 mense tydens die kerkbasaar Saterdagoggend. (Deel 1 van 2.)

Komentáře • 6

  • @chrisvanrooyen3285
    @chrisvanrooyen3285 Před 3 lety +1

    Pragtig Dis nou n REGTE . Byeenkoms. Chris VAn Rooyen. Standerton.

  • @DT-ez3ll
    @DT-ez3ll Před 3 lety +1

    Wonderlike community.

  • @frikstrydom3622
    @frikstrydom3622 Před 2 lety +1

    stem saam deesdae is daar min van kwaliteit te sien alles kom tot n val wat eers op gebou is vereeniging

  • @shauncharlesporter2589
    @shauncharlesporter2589 Před 9 měsíci

    Die jare het aangestap, van die gesigte lyk vaagweg bekend, al een wat ek kan erken is die Staal burger, hy het baie keer my gat aan die brand geslaan. Dis moeilik om te glo dat ek nou ook klas gee as n lektoor.

  • @savarionmoodien5178
    @savarionmoodien5178 Před 3 lety

    Niks mense van kleur nie... Se Baie van die qualiteit van mense

    • @nathanlove1421
      @nathanlove1421 Před 3 lety

      J praat kak wat het kwaliteit te doen met n mens se kleur? Dis karrakter wat tel jou rasistiese swaap.