COPPS 94 1 S07 E06

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 11. 09. 2024
  • Copps 94.1 is by die kus, en die polisie het onderneem om hierdie jaar weereens bestuur onder die invloed nie te duld nie. Ten spyte van die feit dat die Copps 94.1 span ‘n redelike rustige aand gehad het in Swakopmund is daar verskeie gevalle van verkeersoortredings weens nalatigheid. Copps 94.1 word elke Vrydagaand regstreeks uitgesaai van 20:00 tot 12:00 op Kosmos 94.1!
    G4S Namibia Jac Motors Namibia Minet Namibia Insurance Brokers Dulux Namibia LIFELINK EMERGENCY RESCUE SERVICES Riteway Service Station Engen Eureka Windhoek Annabelle Sparkling Wine ITR Namibia Earthmoving Pty Ltd , Cema Drilling And Compresors Solutions CC and Windhoek City Police Service - WCPS

Komentáře • 14