Wanie - Dankbaar feat Kattie & Roda (Audio)
Vložit
- čas přidán 12. 09. 2024
- Wanie - Dankbaar feat Kattie & Roda
Producer Joe Gregg
Volg Wanie
/ waniemusiek
/ waniemusiek
Dag Boek 3: Stem Van Die Straat Nou Beskikbaar Om Te Download
www.waniemusiek.co.za
#wanie #dankbaar #dagboek3
ek is verlief op die song van jou, jy sal nie weet hoe baie meen die song vir my nie #DANKIE WANIE 🥺❤
Is ek al een wat wil huil🔥🔥🔥🐐🐐🐐👑✍️😭😭😭😭😭😭
Joh!!! 😭😭😭🌹🌹🌹
Awe
Awe
I love your songs my children listen everyday this songs
Dankie wanie vir ju pragtige song 🌟⭐🤜🤛❤️💯
Ex is baie dankbaar dat mhy mah vir mhy geleer rehspeke gehet
I saw you on tik tok ...damn bro
Falling in love with your songs ...feel every word bra 💯 🙌
X wil net seh Wanie jhu songs laat n mens net wea lus kry vedi lewe jho en x laik dt Wanie as n mens af voel en n mens luister jhu songs dan voel n mens net wea vol lewe kauw
Love jhu songs Wanie truely❤❤❤👍
Anytime bru🔥🙏🏽
🙏🏻🙇🏻♂️
Wanie is the best songs in the world
Lekker man wanie rerag baie dankie ju musiek Leer my eits baie goed
Roda🔥🔥🔥🙏🏽
Ieshh hierdie song 🌟 is in my haart
Respek bru... eks dankbaar vdi goeie Afrikaanse music... net in my smaak in...
ek hou van al jou songs dit raak my hart❤❤
💎❤💎❤💎
Jou songs Mak net iets waker in my 🙌
Nie ek wil ook huil😢😢❤
Groot Respek, 😍
I love you wanie❤😢
Ek respek jule bru ,jule Musiek is opbouend en dit stig jongmense mag die here saam jule wees op jule pad en mag jule sukses bereik op jule pad
amen 🙏🏻
Haai Salutas vir jou Musiek watj Maak Wanie.🔥❤🤞
Naai Di songs is Kwai😎😍
Wanie dii song is tops❤️🔥
❤❤jhy Leer my Baie vn liefde❤❤
A man with wisdom and talent tells story's about life in all his music together with his associates klonge en klimeide vni droe karoo we are so proud of u all that makes us aware of so many things
die song hard
Roda🔥🔥
Is waar jha 😢😭😏...
❤️😥your voice❤️❤️❤️
Pragtig 😮jong ek is dankbaar vir die Afrikaans liedjie.Joh van wear is jy . Joh!!!!!
Og brada. Dis tot da🔥🔥🔥
I like the song ♥️🥰
❤❤❤❤🔥🔥🔥🔥Damn wie is op die Hook - Fire Record
never dissapiont😆
🔥🔥🔥
Jy bring lig waar Donker is shukran
Top song
Danki vir di wonderlike musiek♥️♥️♥️♥️
Dankie!
🌹🌹🌹🏁💙☝️🌹🌹🌹 Mooi Man 🌹🌹🌹👏👏👏🌹🌹🌹
😢Just mis my mom in heaven😢
Like this one wanie❤😢.
Dankie
🔥🔥🌠
Miss you Mommy ❤
Salute ma se kind ❤
💓💓💓💓💓💓💓💓💓💞💯
🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰
Fav
Ek like sit
😢😢😢😢
Waar di music video
Jong wanie kan jy songs yranslaye van ander tale soos korean musiek wat ek luister wat so mooi is soos jonghyun end of days en breath en exo en ikon het jy al daai musiek videos gesien van kpop
0p
🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣