Wat het gebeur met Jake White se mediakonferensie? PLUS: Wat ons dink van die Springbokgroep!

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 2. 07. 2024
  • Ons is nou al oor die skok van die Bulls wat op Loftus teen Franco Smith se Glasgow Warriors verloor het, maar die tonge klap nog steeds oor Jake White se perskonferensie na die tyd. Ons het bietjie gesels oor wat alles daar aangegaan het.
    Verder kyk ons ook na die Springbokgroep wat aangekondig is die naweek: Wie is in, wie is uit en wie is die verrassings!
    Wat het gebeur met Jake White se mediakonferensie? PLUS: Wat ons dink van die Springbokgroep!
    00:00 Dis die Raakvat Rugby Podcast
    00:53 Wat het by Jake se perskonferensie gebeur?
    09:44 Sterkte vir die Proteas!
    11:36 Die Curriebeker net vinnig!
    13:55 Sacha Feinberg Mngomenzulu!
    21:05 Die res van die Bokke!
    Megafoon,megafoon sport,RadioRugby,MW Welman,Simon Riekert,south africa,Vodacom Bulls,URC,united rugby championship,rugby world cup,rugby world cup 2023,raakvat rugby,glasgow,megafoon,leinster,bulls vs glasgow,vodacom bulls vs glasgow warriors,Glasgow Warriors,Wat het gebeur met Jake se mediakonferensie? PLUS: Wat ons dink van die Springbokgroep!,ireland rugby,springboks,springboks vs ireland 2024,springboks vs ireland,andy farrell,rassie erasmus
  • Sport

Komentáře • 19

  • @heinrichvonlandsberg3393

    Kan ons nie die Supersport kamera manne stuur om die res van die wereld sin op te lei nie. Hulle is lig jare beter

  • @johanvandermerwe4884
    @johanvandermerwe4884 Před 4 dny +1

    Ten opsigte van Jake en die Proteas, elite sport atlete is meer suksesvol wanneer die vrees om te verloor n sterker emosie is as die begeerte om te wen!

  • @greenblood5640
    @greenblood5640 Před 4 dny +1

    Toe ons 1ste paaltjie teen Afganistan val (en dit was vroeg) was ek bekommerd, maar hulle het uitstekend kop gehou

  • @stona9222
    @stona9222 Před 3 dny

    Ek like Sasha ook baie. Fantastiese persoonlikheid en speler.

  • @justinnell1957
    @justinnell1957 Před 4 dny +1

    Guys compare how Leo Cullen handled disappointment vs Jake White. Speaks a lot of the character of both men

    • @jankoekemoer6034
      @jankoekemoer6034 Před 4 dny

      They just said the circumstances regarding his interview and context. Do you understand Afrikaans.

  • @user-vf6jb8nh8b
    @user-vf6jb8nh8b Před 4 dny +1

    Daar is nou die gesprek op die bulle die couch Jake White misnoee uit gesprek met die ref en Sy team se beslisings sink enige team

  • @kobusdutoitbosman6240

    Byt vas MW en Simon
    Daar is iets soos ‘natural justice’
    En hierdie ‘powers that be’ se beurt kom…NIE bekommer
    En dis hoe dit is…
    Beste Manne‼️
    👊🔥🥂
    🪖

  • @user-vf6jb8nh8b
    @user-vf6jb8nh8b Před 4 dny +1

    Sorry wat ook al dinge Moet reg gedoen word mense sien en toeskouers Kan nie geflous word nie

  • @ktm690endurorally
    @ktm690endurorally Před 4 dny +2

    White wrote some horrible articles about Rassie, from his coaching to what he said about the Refs. He always sounded like s jealous sore looser that wanted to try get a job in Europe. The post match interview was a bit of hypocrisy on his side or he lacked empathy towards Rassie. This is just my take on this and felt that way when I read all his articles about the Boks and Rassie

  • @kobusdutoitbosman6240

    Julle doen regtig uitstekende werk Manne
    Te hel met hierdie ‘powers that be’
    Hulle SAL tweede kom ~ dit staan geskrywe
    INGEGRAVEER ‼️
    👊🔥🥂
    🪖

  • @eduardvictor711
    @eduardvictor711 Před 2 dny

    Jake is n swak afrigter sy defense is pateties

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  Před 2 dny

      Ag nee rerig. 2 eindstryde in drie jaar? Baie beslis nie 'n swak afrigter nie

  • @pierretheron5708
    @pierretheron5708 Před 4 dny

    Ja Simon. Daai nes moet jy dalk nie oopkrap wat betref unies wat met ander se kallers ploeg nie. Dis ongelukkig die aard van "professionele" sport. Die vetste beursie eindig op met die trofee. Dis eintlik nie meer sport nie, want die meeste geld behoort eintlik altyd te wen volgens logika. Die antwoord sal seker wees om hopelik gelyke befondsing vir alle unies te kry. Ek bly maar droom

    • @pierretheron5708
      @pierretheron5708 Před 4 dny

      Bygese, jy kan baie spelers koop, maar die afrigting moet ook darem die talent kan omskep in goeie resultate. Ek dink nou aan die Sharks by. .... weererns 'n baie goeie geseslsie deur julle twee

  • @stona9222
    @stona9222 Před 3 dny

    Ek kan verstaan dat Jake geirriteerd kan raak. Dit is maar hoe dit is vir almal. Ek dink die wedstryd teen Leinster het hulle uitgeput.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  Před 3 dny

      Ek dink Jake is gefrustreerd want hy raak ouer en sy tyd (en kanse) raak minder. Hy wil 'n 'legacy' bou en hierdie was 'n gulde geleentheid wat deur die vingers geglip het.