Touch Of Class - Val Op Jou Knieë

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 9. 11. 2017
  • Ná #BlackMonday het hierdie video op die internet beland en harte oral geraak. Wat dink jy?
    Hy het eers die rondte op Whatsapp gedoen tot 'n dame van Langebaan die video op haar Facebook-Profiel gelaai het. Sedertdien is hy meer as 19 000 keer gedeel en 420 000 keer gekyk.
    "Dit was net eenvoudig so sielsroerend en 'beautiful'." Vertel sy aan AiG. "Die shares en views was onmiddelik in die duisende. Ek het dit eers net privaat ge'share' en na 'n vriendin gevra het om dit 'public' te maak... wel, toe vat dit vlam wat my sprakeloos gelaat het. Ek het in die laaste week 643 friend-invites gekry... haha! Van so ver as Amerika tot Irak."
    Stel jouself voor. Touch of Class Music se nuwe lied, Val Op Jou Knieë, is in die agtergrond gebruik. #AiGvol10 bit.ly/AiG2017Pta
  • Hudba

Komentáře • 72

  • @annhalbor
    @annhalbor Před rokem +4

    Wat een prachtig lied, de Afrikaanse en Nederlandse taal lijken zoveel op elkaar

  • @concernedsa5086
    @concernedsa5086 Před 4 lety +13

    Ek word emosioneel elkekeer as ek dit kyk. Mag ons volk lewe!!!

  • @Famcke
    @Famcke Před 5 lety +28

    Prayers and thoughts from the USA!

    • @marnusuys169
      @marnusuys169 Před 5 lety +2

      It means a lot for us as famers here in South Africa

  • @candicekruger9433
    @candicekruger9433 Před 4 lety +7

    Het enige iemand vir Refentse al genader om hierdie lied in Zulu te vertaal & sing? Hy is lief vir Afrikaans & praat 8 van ons land se tale. 🎶

  • @lynettesmith9415
    @lynettesmith9415 Před 3 lety +5

    Sjoeeee dis pragtig... My hart skeer in skerwe oor my land.. Dankie vir die mooi lied ❤️

  • @politicsunhinged9047
    @politicsunhinged9047 Před 5 lety +15

    Vir God, vir Taal en Vaderland. Eendrag maak Mag.

  • @zeldaackerman4394
    @zeldaackerman4394 Před rokem +1

    Ek sal nooit moeg raak om die lied te kyk nie,mooiste mooi, uit die hart. Elke hartseer woord , maak dat die trane loop elke keer!!

  • @zeldaackerman4394
    @zeldaackerman4394 Před 4 lety +4

    Mooiste mooi, uit die hart woorde. Raak elke my hart snare, die trane loop vryelik....

  • @hugorademeyer
    @hugorademeyer Před 3 lety +5

    n Absoluut stunning liedjie wat on verbeterlik gesing is!! Hou so aan!!

  • @carinbotha3384
    @carinbotha3384 Před 6 lety +18

    Ai dis so mooi. My hart gaan uit vir elke SA boer. Bid sal ons bid.

  • @NG-mz8gk
    @NG-mz8gk Před 4 lety +6

    Op een of ander stadium gaan ons moet ophou mooi vra !

  • @ernaerasmus2082
    @ernaerasmus2082 Před 5 lety +7

    Beautiful. I have family that is farmer's in South Africa ❤️❤️
    Pragtig. Ek het familie wat boere is in Siud Afrika.❤️❤️

  • @theomaree2769
    @theomaree2769 Před 5 lety +8

    En na 17 April 2019 ook bekend as 'n vegter vir Afrikaans. Van nou af is ek 'n GROOT aanhanger. 👍

  • @torxdriver8083
    @torxdriver8083 Před 4 lety +4

    Dis al hoe ons hier sal deur, op ons knieë...

  • @kwaggacapetown3191
    @kwaggacapetown3191 Před 6 lety +19

    Vir God, taal en vaderland.

  • @mariaramsz5468
    @mariaramsz5468 Před 3 lety +4

    but still the most beautiful for me

  • @4decadesmusic990
    @4decadesmusic990 Před 3 lety +6

    TEARS TO MY EYES .

  • @rolindalabuschagne6985
    @rolindalabuschagne6985 Před 4 lety +3

    So so mooi. Video en liedtjie. Hoendervleis van die eerste noot af

  • @petermurray2894
    @petermurray2894 Před 6 lety +23

    As ons hierdie liedjie in ander tale ook kan vertaal, dink ek dit sal vinnig en wyd versprei.
    Engels is n moet; maar dalk ook in Frans, Duits en Russies!

    • @TheSommersonnenwende
      @TheSommersonnenwende Před 3 lety +1

      I did translate it yesterday into German and posted it under some german videos who reported about the murders. I hope it helps a little bit to spread it further. Today it has 100 clicks more than yesterday. I hope some are new because of me... The German text is posted on top!

  • @janaconradie7996
    @janaconradie7996 Před 6 lety +7

    🙏🏻🙏🏻So mooi

  • @haydnyoung9099
    @haydnyoung9099 Před 5 lety +15

    WOW never knew this Movement was so huge, does it continue, as I know the aanval does?

  • @jacodevnik9883
    @jacodevnik9883 Před rokem +1

    Hierdie video raak die hartsnare! Die dag sal kom dat die verkeerde mense van vandag hulle straf sal kry!

  • @DJfromAustria
    @DJfromAustria Před 6 lety +11

    Afrikaans is groot !

  • @annediwessels893
    @annediwessels893 Před 6 lety +18

    Incredible!!!!!! Ek is bereid om te val - is jy?

  • @yvonneprince244
    @yvonneprince244 Před 2 lety

    Eks GEK oor TOUCH OF CLASS!!! FENOMINAAL VERBY!,!

  • @salzwell25
    @salzwell25 Před 6 lety +6

    Beautiful. 🙌😢😢😢

  • @tiaanvogel5906
    @tiaanvogel5906 Před 4 lety +3

    WOW!!!

  • @estelleoreilly5105
    @estelleoreilly5105 Před 5 lety +3

    AWESOME!!!!!

  • @elizefourie8776
    @elizefourie8776 Před 4 lety +1

    Wow amazing liedjie

  • @stefaan2906
    @stefaan2906 Před 5 lety +3

    Ons sal offer wat jy vra

  • @yolandeniemann9441
    @yolandeniemann9441 Před 4 lety +3

    Wow..😥

  • @cherisecoetzee7795
    @cherisecoetzee7795 Před 6 lety +8

    mooi video

  • @rianatintinger4171
    @rianatintinger4171 Před 4 lety +1

    Ongelooflik mooi!

  • @rianatintinger4171
    @rianatintinger4171 Před 3 lety

    Beste liedjie ooit!

  • @shekinahglorysakala4029
    @shekinahglorysakala4029 Před 6 lety +13

    English translation of this lovely song, anyone?

    • @udobanninga4432
      @udobanninga4432 Před 6 lety +8

      He sits on his stoop with little left the rest he has lost on the journey. With his hands folded in prayer, he remembers and he is waiting for an answer tonight. The sweat is dripping from his forehead. Another flame that is overpowering his land. And his sighs without courage. How must he have prevented this. And the black is written against the wall. But he remembers every morning. A prayer of his father’s. And the words that we both carry.
      If you fall. Fall on your knees. If you break. Try again. Although it hurts. Know that you know. He was broken for you. He will keep you standing.
      The why is clear in his eyes. How must a human keep on believing it. When his son stood in front of him. Hand in hand. Let us bend our knees again tonight. And remember every dusk. Prayer that we prayed. And the words that both of us carry.
      If you fall. Fall on your knees. If you break. Try again. Although it hurts. Know that you know. He was broken for you. He will keep you standing. Keep you standing.
      If you fall. Fall on your knees. If you break. Try again. Although it hurts. Know that you know. He was broken for you. He will keep you standing. He will keep you standing.

  • @TheSommersonnenwende
    @TheSommersonnenwende Před 3 lety +8

    English lyrics:
    He sits on his veranda with little left. The rest he has lost on the journey. With his hands folded in prayer, he remembers and he is waiting for an answer (from God) tonight. The sweat is dripping from his forehead. Another flame that is overpowering his land (farm murders). And he sighs without courage. How could he have prevented this? And the darkness is written against the wall. But he remembers his father's morning prayers. And the words that carry us both now. "If you fall. Fall on your knees. If you break try again, although it hurts. Know that you know. He (Jesus) was broken for you. He will keep you standing." His eyes asking Why? How must a human keep on believing? When his son stood in front of him with his hand in his fathers hand. Let us bend our knees again tonight. And remember every prayer in the twilight and the words that carry both of us. "If you fall. Fall on your knees. If you break. Try again although it hurts. Know that you know. He (Jesus) was broken for you. He will lift you up. "If you fall. Fall on your knees. If you break. Try again. Although it hurts. Know that you know. He was broken for you. He will keep you standing. He will keep you standing....

  • @guntherwessels4123
    @guntherwessels4123 Před 6 lety +20

    Ons kan net bid dit Al wat ons kan doen

    • @guntherwessels4123
      @guntherwessels4123 Před 6 lety +1

      dit help ons fight met vuur teen vuur ni dit help ni dan is ons net so goed soos hulle

    • @janaconradie7996
      @janaconradie7996 Před 6 lety +2

      Ek gaan anhou bid wat jy se is Nie waar nie GOD is heilig🙏🏻En gaan eendag aarde toe kom ek sal met n deur oop slaap en weet hy gaan my beskerm 🙏🏻

  • @marie-linebateman1357
    @marie-linebateman1357 Před 4 lety +1

    super

  • @susanliebenberg7078
    @susanliebenberg7078 Před 6 lety +5

    Pragtige video.

  • @renetheart6391
    @renetheart6391 Před 5 lety +3

    😢

  • @deanrautenbach3855
    @deanrautenbach3855 Před 4 lety

    🥰

  • @victorvandyke9898
    @victorvandyke9898 Před 4 lety +3

    Wel ek is al 43 jaar weg. Voor al die kak begin het. Veilig hier in Amerika met 'n goeie inkomste en 'n lekker lewe. Voel baie sleg vir al die moeilikheid in SA. Maak my hart seer want ek weet ek sal nooit terug trek nie, alhoewel ek Afrika mis. Heimwee!

  • @willembuitendag9967
    @willembuitendag9967 Před rokem

    Wens Touch of Class kan 'n weergawe van "Kyrie Eleison (liedjie van Chris Tomlin) opneem - sal hierdie ou se stem nogal goed pas! ✔️ 💯

  • @ultimatehumanmachines1188

    Kan iemand n link stuur van hierdie liedjie live op Afrikaans is groot/Krone? Nie seker waar dit was nie

  • @prudym7305
    @prudym7305 Před 6 lety +1

    i just cant😑

  • @KaluRam-lh8mc
    @KaluRam-lh8mc Před 5 lety +1

    pakash

  • @siegfriedheylen436
    @siegfriedheylen436 Před 4 lety

    Wij vergeet jullie niet, AVS VVK, Alles Voor Sud Afrika, Alles Voor Christus

  • @nata6haV
    @nata6haV Před 6 lety +9

    Die groot verdrukking is nou hier regoor die wereld...
    God se jou lewe se einde is reeds aangekondig nog voor ons gebore was. Wat wel nou n grooter skruikelblok is, is om jou vyand lief te he soos jouself !!!
    Watch:
    ●czcams.com/video/RpkPatxQCR4/video.html
    ●www.biblegateway.com/resources/dictionary-of-bible-themes/4971-seasons-life
    En toe gee JESUS ons n gebod:..
    "Julle het gehoor dat daar gesê is: Jy moet jou naaste liefhê en jou vyand moet jy haat. Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat, en bid vir die wat julle beledig en julle vervolg; sodat julle kinders kan word van julle Vader wat in die hemele is; want Hy laat sy son opgaan oor slegtes en goeies, en Hy laat reën op regverdiges en onregverdiges. Want as julle liefhet die wat vir julle liefhet, watter loon het julle? Doen die tollenaars nie ook dieselfde nie? En as julle net jul broeders groet, wat besonders doen julle dan? Doen die tollenaars nie ook so nie? Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is."
    MATTHÉÜS 5:43‭-‬48