Terwille van Christine 1975 Afrikaanse rolprent

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 20. 04. 2023
  • Ter wille van Christine is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1975 uitgereik is. Die film het meer geld binne die eerste week ná uitreiking verdien as enige plaaslike fliek tot in daardie stadium.
    Die rolprent is 'n omstrede drama. Dit het geen ouderdomsperk nie en kan deur die hele gesin geniet word.
    Hoofrolspelers
    Hans Strydom as Paul, die dominee.
    Jan Bruyns, as Paul se pa, ook 'n dominee in dieselfde kerk.
    Sybel Coetzee, as Christine die Roomse-Katolieke verpleegster.
    Willie van Rensburg
    All Rights Reserved To Their Respective Owners! Copyright Disclaimer Under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for "fair use" for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favour of fair use.

Komentáře •