Jan Bloukaas, Janie Bay - Sterre Brand

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 9. 09. 2024
  • Music video by Jan Bloukaas, Janie Bay performing Sterre Brand. © 2018 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd [ZA]
    vevo.ly/R9TEWo

Komentáře • 145

  • @garethnortje3558
    @garethnortje3558 Před 11 měsíci +7

    Jan Bloukaas en Janie Bay julle musiek is so mooi ❤🎉

  • @scapegoat7320
    @scapegoat7320 Před 5 měsíci +6

    28/03/2024 op my B/day en luister nogsteeds hierna. Love die song🎉

  • @lisabester8576
    @lisabester8576 Před 4 měsíci +2

    Sien jou weer jannie !!! 🫶🏻 what a beautiful show

  • @qntnquarantino.5762
    @qntnquarantino.5762 Před rokem +2

    My nommer 1 Afrikaanse liedjie, dit is net in n ander klas. Well done!

  • @justinlowe9458
    @justinlowe9458 Před 2 měsíci +1

    🎉great song

  • @jacquesconradie1620
    @jacquesconradie1620 Před rokem +8

    2023 hier is ek nog

  • @AfrikaansJolMusiek
    @AfrikaansJolMusiek Před 3 lety +32

    2021 en ek luister hom steeds tenminste 4 keer n dag😂🔥🔥

  • @allclearinstallations9260
    @allclearinstallations9260 Před 6 měsíci

    Love this guy. Such an awesome character with a humble approach to life.

  • @IanLouisRSA
    @IanLouisRSA Před 3 lety +3

    Mense sê ek hou nie van Afrikaanse musiek nie, maar ek sê daar is net nie baie goeie Afrikaanse musiek nie, maar die, die is die uitsondering tot my reël. Finominale lied die!!!

  • @II_CRAZY_SNIPER_II
    @II_CRAZY_SNIPER_II Před 4 lety +2

    Ja leka music laat ons party best music 🍻🍺🇿🇦😎💯

  • @II_CRAZY_SNIPER_II
    @II_CRAZY_SNIPER_II Před 3 lety +2

    Very beautiful songs thanks dj for this amazing song you rock 💜💛💜💜💛💛💜💛

  • @AfrikaansJolMusiek
    @AfrikaansJolMusiek Před 4 lety +15

    2020 EN HYS STEEDS N BANGER!🔥

  • @janshaywood4534
    @janshaywood4534 Před 5 lety +26

    Die liedjie is my 2019 song of the year choice! Baie good!

  • @walterlanguage4703
    @walterlanguage4703 Před 5 lety +10

    Ek kan nie ophou luister na die song nie!!! Absoluut ongelooflik! Beste liedjie in jare!

  • @ilsevanheerden7342
    @ilsevanheerden7342 Před 5 lety +7

    Eerste keer op LuisterFM gehoor 'n paar maande terug...
    Mal mal mal oor die musiek en woorde en julle stemme saam is soos custard en jellie.. Dit is lekker saam 😍😝

  • @wsaayman21
    @wsaayman21 Před 4 lety +10

    Omw ja hierdie is my track vir Desember, sulke feel good vibes, dit laat die voete los kom. Weet nie hoe ek hierdie song nou eers kry nie.

  • @hk9023
    @hk9023 Před 2 lety +1

    If this song was in English it would’ve been a super hit!

  • @marlz672
    @marlz672 Před 11 měsíci +1

    2023 en luister nog ♥️

  • @ishkaduplessis3894
    @ishkaduplessis3894 Před 6 měsíci

    Love die song!

  • @ronniekorkie6491
    @ronniekorkie6491 Před 3 lety +3

    2021 en ek luister hom nog lekker hard💥💥💥

    • @carmenvisser6133
      @carmenvisser6133 Před 3 lety

      Selfde hier ek dink di bure ken sy songs uit hul koppe lol

  • @mieniestoltz4392
    @mieniestoltz4392 Před 4 lety +1

    Ek hou fan julie misiek Jan bloukaaas groot fan fan julie

  • @christianvandermerwe5321
    @christianvandermerwe5321 Před 2 lety +1

    Love it

  • @jaydenboers2533
    @jaydenboers2533 Před 8 měsíci

    Beste afr song imo ❤🎉

  • @djmick3y181
    @djmick3y181 Před 5 lety +7

    Really awesome song🤘😎keep up the great work

  • @raphcest8408
    @raphcest8408 Před 5 lety +4

    Prachtig liedje, verder so en dankie!

  • @smokedevil9327
    @smokedevil9327 Před 7 měsíci +1

    Beste 🔥

  • @TheZAmonster
    @TheZAmonster Před 3 lety

    Meer van hierdie tipe Afrikaanse musiek asseblief!!!!

  • @MoniqueDaffue
    @MoniqueDaffue Před rokem

    Ons figure dit uit steeds beste

  • @willemvanderwesthuizen677

    Wow. awesome song

  • @aneldekoker5263
    @aneldekoker5263 Před 5 lety +3

    Dankie dat jy by die Karnavalie was .Jy was amazing

  • @merykajonk1117
    @merykajonk1117 Před 2 lety

    Wow ek nou nie Meer op hou om dit te liuster nie great job man geluk 🥰😍🤩

  • @sanmariejacobs2438
    @sanmariejacobs2438 Před 2 lety

    Wow so amazing 👌👏😀

  • @RSSM1
    @RSSM1 Před 4 lety +1

    Awesome

  • @johanvanrensburg3875
    @johanvanrensburg3875 Před 2 lety

    Donner dis n cool song!!!

  • @lianventer2089
    @lianventer2089 Před rokem

    Defs jou beste song

  • @werneresterhuizen2968
    @werneresterhuizen2968 Před 3 lety

    Die talent is unreal.

  • @saritadacunha4895
    @saritadacunha4895 Před 5 lety +2

    Obsessed met hierdie liedjie😍😍🎶🎶

  • @elmarieliebenberg2430
    @elmarieliebenberg2430 Před 5 lety +2

    love jou so baie kan nie vir better vra nie

  • @II_CRAZY_SNIPER_II
    @II_CRAZY_SNIPER_II Před 3 lety

    Soooooo pratig song ❤💜❤💜❤💜❤💜💛🧡💛🧡💛🧡😎😎😎

  • @jancobezuidenhout7427
    @jancobezuidenhout7427 Před 5 lety +3

    Nice... meer van die innie toekoms asseblief!

  • @smilingraptor9709
    @smilingraptor9709 Před 5 lety

    Love jou songs soos die lekker om in die kar te luister en net saam te sing

  • @jayson8013
    @jayson8013 Před 5 lety +8

    Jan Bloubaas!!!

  • @jacowolmarans811
    @jacowolmarans811 Před 5 lety +1

    Blerrie awesome song love it

  • @charmainvanrooyen1269
    @charmainvanrooyen1269 Před 5 lety +2

    Loooooove dit!!

  • @chantemaritz7038
    @chantemaritz7038 Před 5 lety +1

    Beste song ooit...love dit 😎❤😎😎🐅

  • @timofourie2808
    @timofourie2808 Před 2 lety

    Gee my elke keer hoendervleis😍

  • @richardharford5215
    @richardharford5215 Před 3 lety

    Love die song

  • @jontyroelofse8743
    @jontyroelofse8743 Před 5 lety +3

    Sien so klein biekie van my tuisdorp, veral die brug waarby hulle staan, Groot Brak Rivier

  • @dogy5388
    @dogy5388 Před 2 lety

    love❤

  • @jacquesmeintjes3545
    @jacquesmeintjes3545 Před 5 lety +1

    Afrikaans se ATB love it!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před 5 lety +2

    Lekker tune

  • @RSSM1
    @RSSM1 Před 4 lety +1

    Groovy

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 Před 3 lety

    Mal oor die liedjie ❤️❤️❤️

  • @els-marikatzke4725
    @els-marikatzke4725 Před 5 lety +2

    Amazing 😍🔥

  • @plonker2505
    @plonker2505 Před 4 měsíci

    'n Baie nice song en 'n besonderse stem 🕶🕶

  • @anrieroos7508
    @anrieroos7508 Před 5 lety +4

    Catchy hoewel ek nie die "gif in my hare" vang nie. Mooi so! Groot dinge kom vir jou.

    • @janbloukaas346
      @janbloukaas346 Před 5 lety

      Thank you!!!

    • @janbloukaas346
      @janbloukaas346 Před 5 lety +6

      Oh en die lyric is Gif in my are as dit meer sin maak haha

    • @anrieroos7508
      @anrieroos7508 Před 5 lety +1

      @@janbloukaas346 lol! Skiesie neh

    • @killjoykj8343
      @killjoykj8343 Před 4 lety

      @@janbloukaas346 nice song die goeie werk ou jy is hoop vir afrikaans

  • @joleennagel5356
    @joleennagel5356 Před 4 lety

    Baie nice song. Geniet die lyrics en baie lekker beat.

  • @martincloete4041
    @martincloete4041 Před 9 měsíci

    mis jou songs yster

  • @alettawepener7840
    @alettawepener7840 Před 5 lety +1

    So Mooi jou van dit

  • @nyk469
    @nyk469 Před 5 lety +3

    Yes! afrikanse musiek het n verandering nodig!!! befokte song

  • @fishrsa9046
    @fishrsa9046 Před rokem

    fok maar die song is mooi

  • @marilizedupreez102
    @marilizedupreez102 Před 3 lety +1

    Goeie liedjie❤️❤️❤️

  • @joshbaartman2357
    @joshbaartman2357 Před 5 lety +1

    Great stuff ✌️

  • @ruanschafer6877
    @ruanschafer6877 Před 5 lety +1

    Ek soek meer van die musiek ek love dit, veral die drops tussen in

  • @duhtymuffins
    @duhtymuffins Před 7 měsíci

  • @realeroux1904
    @realeroux1904 Před 5 měsíci

    Briljant

  • @andrestrauss3798
    @andrestrauss3798 Před 5 lety +3

    Yster Liedjie😎😎

  • @StephanSmit151
    @StephanSmit151 Před 12 dny

    2024 🎉

  • @Quinn-ln2hv
    @Quinn-ln2hv Před 5 lety

    Soek so graag die Lyrics, dis n awesome song

    • @janiebaymusic
      @janiebaymusic Před 4 lety +1

      Na al die jare
      Gif in my are
      Al daai laat aande
      Proe soos tequila en sonde jou hande op my
      Jy trek my in
      Jy trek my uit
      Met 'n koue kyk
      En jou warm lyf
      Voel ek verloor beheer
      Voel ek verloor beheer
      Jy trek my in
      Jy trek my uit
      Kan ek langer bly?
      Kan ek langer bly?
      So reg, dit was verkeerd
      My soos 'n boek gelees
      Al die woorde weer vergeet
      Jy's steeds mooi vir my
      Skemers op Strande
      Sand deur ons hande
      Ons Breek soos die Branders
      Voel dit weer en weer en weer en weer
      Jy trek my in
      Jy trek my uit
      Kan ek langer bly?
      (Kan ek langer bly?)
      Voel soos die eerste keer
      Jy trek my in
      Jy trek my uit
      Met 'n koue kyk
      En jou warm lyf
      So reg, dit was verkeerd
      My soos 'n boek gelees
      En as jy val sal ek jou vang
      Die sterre brand jou oë
      Maak hul toe my skat
      Voel ek verloor beheer
      Ek moet van jou vergeet
      Hou op so na my kyk
      Jy weet jy's mooi vir my

  • @mieniestoltz4392
    @mieniestoltz4392 Před 4 lety +2

    😎👍👍👍👍👍👍 hou aan misiek maak cool musiek

  • @charles14454
    @charles14454 Před 4 lety

    Heroldsbaai, Hartenbos, Groot brak?? Fokkit die video, die musiek, die plekke....alles maak my my tuisdorp sommer moer baie mis!!! Well done Jannas!!! Flippen cool tune!!

  • @carinaels8433
    @carinaels8433 Před 5 lety +7

    Jy was vandag by my skool... Ek was so happy... Ek wou so graag laat jy teken of so iets

  • @RSSM1
    @RSSM1 Před 4 lety +1

    Dope

  • @khakishark
    @khakishark Před 4 lety +1

    Ons kort nog musiek videos soos hierdie een

  • @jaunpierresmit5186
    @jaunpierresmit5186 Před 5 lety +1

    Die woorde🔥 yster liedjie✌❤

  • @carikamuller6275
    @carikamuller6275 Před 4 lety +1

    Mal oor die liedjie meer soos die!!!

  • @BrittanyB-b2k
    @BrittanyB-b2k Před rokem

    ❤🎉

  • @stefanbarnard2379
    @stefanbarnard2379 Před 5 lety

    Baie mooi..

  • @kvd07
    @kvd07 Před 4 měsíci

    Kani fkn glo die ou het nou sy laaste show gedoen nie😢 jys amazing ou ,sterkte🎉

  • @marynavanzyl9027
    @marynavanzyl9027 Před 3 lety

    #Partyvibes!!!!!

  • @Kat_TheCannibalCat
    @Kat_TheCannibalCat Před 2 lety

    Môre is die liedjie 4 jaar out

  • @micheprinsloo9289
    @micheprinsloo9289 Před 5 lety

    Mooi lietjie🌸

  • @Lenelinde
    @Lenelinde Před rokem

    Ek you van die song

  • @andriesjuniorbierbaum3938

    Nice cool😎

  • @samminnaar6093
    @samminnaar6093 Před 3 lety

    Nice

  • @jeanpierrejonker398
    @jeanpierrejonker398 Před 5 lety

    Het nooit jou musiek geluister nie maar na die song kan ek my gat skop.Ek is mal oor die tune ek wil nog hoor.Hou so aan Janneman

  • @luciennagel7023
    @luciennagel7023 Před 4 měsíci

    Sterkte jy sal gesond word

  • @karatheron4435
    @karatheron4435 Před rokem

    💯😘🤩

  • @braambrink2299
    @braambrink2299 Před 2 lety

    Hold your hand

  • @divanhomann9536
    @divanhomann9536 Před rokem

    DivànHomann 😚😙🤘🤘🤘🤘🤘🤘🤘🤘🤘🤙🤙🤙

  • @joewierothman6338
    @joewierothman6338 Před 2 lety

    Kip moore

  • @TinyFord1
    @TinyFord1 Před 5 lety

    Ek dink nou nie enigeiemand dink Jan SING goed nie, maar ek dink nie enigeiemand sal stry dat hy ‘n beat kan opmaak beter as enige ander local nie

  • @reynardpretorius7730
    @reynardpretorius7730 Před 5 lety

    Befok!

  • @louisrautenbach7776
    @louisrautenbach7776 Před 3 lety

    Jissie vi my sing die gal moer mooi. Maar hoekom praat almal sleg van haar ? Het sy regtig lelike dinge gedoen ?

    • @janiebaymusic
      @janiebaymusic Před rokem

      Ek wonder watter lelike dinge het sy gedoen 🤷🏼‍♀️🤷🏼‍♀️🤷🏼‍♀️. Dankie vir die mooi kompliment, ek waardeer altyd 😊

  • @annettebotha886
    @annettebotha886 Před 4 měsíci

    Ons dink oor jou

  • @Lego-Adventures
    @Lego-Adventures Před 4 měsíci

    Jan kan vir David Guetta 'n ding of twee leer!

  • @siaram487
    @siaram487 Před 5 lety

    Hallo

  • @Naldo4real
    @Naldo4real Před 5 lety +6

    South african AVICII

  • @yesman8074
    @yesman8074 Před 3 lety +2

    Almal wat die dislike geclick het was engelse wat hartseer was dat hul nie verstaan wat gese word nie🤷‍♂️

  • @snowy87xx
    @snowy87xx Před 5 lety +8

    Kaas bra - was n kak song.. Maar die is 'n improvement... Well done julle 2 :) #Subscribed