Ontdek Die Krag Van Jakobus

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Jakobus 3:13-18. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Komentáře • 44

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 Před měsícem +2

    Amen Thank you Lord for everything you have done for us ❤🙏🙏

  • @johannesboois4048
    @johannesboois4048 Před měsícem +1

    Amen

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 Před měsícem +1

    Amen Amen 🙏🙏🙌🙌❤️

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 Před měsícem +1

    Amen!

  • @user-qv6lg6th7g
    @user-qv6lg6th7g Před měsícem +1

    Heer maak my hardjie soos U dit wil he help my om ni bitterheid en selfsug in my hardji toe te laat ni mar dat k bedagsaam sal wees en di vrugte van U sal dra🙏🛐Danki Danie voetsame woord leersaam danki👌geseende dagi vir jo😊🌻

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před měsícem

      Baie dankie, ek is bly as die boodskappe leersaam is. Seën vir jou.

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 Před měsícem +1

    Amen en amen 🙏🏻 ❤

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 Před měsícem +1

    Goeie more Ds Danie en dankie vir die Woord en Here kom maak my vandag weereens nederig voor U aangesig sodat ek my wysheid uit U Goddelik hand kan ontvang sodat my verhouding vrede kan maak met my medemens.🙏🤲☝️❤️

  • @mariusnel8129
    @mariusnel8129 Před měsícem +1

    Dankie vir die mooi boodskap. Here ek smeek U maak my nederig en seën my met U wysheid Here. Meer van U en minder van my 🙏🙏🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před měsícem +2

      Amen. Dankie vir jou mooi gebed, Marius.

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Před měsícem +1

    Goeie môre. Dankie vir die mooi boodskap vandag van God. Amen. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️❤️🔥🔥✝️✝️🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před měsícem

      Dankie vir jou mooi wense Andrè. Seën vir jou.

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui Před měsícem +1

    Môre ds Danie baie dankie vir die wonderlike boodskap vanoggend. Ek Kan net bid dat die Here vir my n wyse Hart sal gee wat vol nederigheid en Liefde sal wees Vir my medemens in hierdie tyd waarin ons leef. Geseënde dag vir u ds Danie die Here seën u met die werk wat u doen Vir ons Redder wat ons so lief het. Groete Rène ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před měsícem

      Dankie vir jou mooi opmerking Rène, ek waardeer dit. Groete en seën vir jou.

  • @user-wu7my2rr4h
    @user-wu7my2rr4h Před měsícem +1

    Amen baie dankie vir die oggend boodskap.

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 Před měsícem +1

    Here gee my n wyse hart vol medelye, maak my nederig Here en gee my n goeie hart, Amen 🙏
    Baie dankie Danie vir vanoggend se pragtige boodskap, ek sien elke dag uit na jou volgende boodskap

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před měsícem

      Dankie Annatjie, ek is bly as jy die boodskappe geniet. Seën vir jou.

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r Před měsícem +1

    Baie Dankie Vir MOOI Boodskap Here van wysheid hoe Om dit te Kry 🛐

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 Před měsícem +1

    Amen, help my om nederig te wees Here.❤❤

  • @evapelaelo6056
    @evapelaelo6056 Před měsícem +1

    Goeie more dankie vir die mooi gebid 🙏🏻 🙏🏻 geseende dag❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před měsícem

      Dis 'n groot plesier. Seën vir jou ook.

  • @cynthiacampher7763
    @cynthiacampher7763 Před měsícem +1

    Goeie môre ds Danie, geseënde week,vol van God se wysheid,ek bid dit in my lewe toe asb My Heer en Meester, amen 🛐🌹

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před měsícem

      Dankie vir die seënwense Cynthia, mooi week vir jou ook.

  • @JanesFaasen-uk6rt
    @JanesFaasen-uk6rt Před měsícem +1

    Amen !! Dankie vir mooi boodskap❤

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 Před měsícem +1

    More Andries. Baie dankie vir jou mooi boodskap vanoggend. Geseende dag verder vir jou. 🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před měsícem

      Hallo Isabel, dis Danie hier, dankie vir jou mooi woorde. Seën vir jou ook.

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 Před měsícem +1

    Amen, baie dankie Here🙏❤️

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp Před měsícem +1

    A M E N

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 Před měsícem +1

    Goeie môre, dankie Amen🙏

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 Před měsícem +1

    More Danie. Baie dankie vir jou mooi boodskap vanoggend. Geseende dag verder vir jou. 🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před měsícem

      Dankie Isabel, alle eer aan die Here. Groete en 'n mooi dag vir jou.

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 Před měsícem +1

    More Danie. Dankie vir die boodskap. Seeninge.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před měsícem

      Dankie Hennie, dis 'n groot plesier. Seën vir jou ook.

  • @user-mn1le2jr1m
    @user-mn1le2jr1m Před měsícem +1

    Amen. Dankie ds Danie. Geseend is almal😅🎉❤

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před měsícem +1

    Amen.