Refentse - Laurika Rauch Medley

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024
  • Music video by Refentse performing Laurika Rauch Medley. (C) 2016 SME Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/TIiHIB

Komentáře • 257

  • @CBains
    @CBains Před 6 lety +46

    I’m a South African living in Canada. Left when I was 4 or 5, learned Afrikaans at the age of 50 and love, love this medley. It tugs at my heartstrings, pure poetry and the arrangement is so evocative. Refentse, such a fan of your music! Beautiful! Baie dankie :)

  • @Michaelvdmerwe
    @Michaelvdmerwe Před 5 lety +7

    Ja die hele wereld raak stil om Refense te hoor!!!

  • @seanonel
    @seanonel Před 7 lety +33

    Dis middernag hier in Engeland, en ek sit hier in verwondering luister na hierdie pragtige medley. Jy het 'n stem soos gesmelte sjokolade ...

  • @salomeborngraber2518
    @salomeborngraber2518 Před 5 lety +34

    This guy has amazing talent. Natural. I would go watch him perform anytime! All my favourite Afrikaans songs too. Thank you.

  • @Aletta-ThisMoment
    @Aletta-ThisMoment Před 4 lety +7

    Ek woon in Portugal en het n ruk gelede jou videos ontdek Refentse, om die minste te se, ek was in trane.... verlang so na my land en my mense.... jy sing so absoluut pragtig en dat jy in Afrikaans sing maak dit ekstra spesiaal vir my! Ek is so lief vir jou, voel of ek jou lank al ken....(ek is nie meer vandag se kind nie, kon jou ouma wees, maar musiek en puik talent kan waardeer word op enige ouderdom. Bly so n skone siel soos jy is. Mag God jou seën op alle gebiede. 🎶🎶👌

  • @palesaalexander2438
    @palesaalexander2438 Před 7 lety +27

    Refentse I am speechless! You have a gift of not only song but also of my beautiful mother tongue - Afrikaans!

  • @blessedwoman6363
    @blessedwoman6363 Před 6 lety +17

    One of the best voices...Here in Texas..Missing home. Miss my late Oupa-Johannes Karelse from Prieska. Thanks Refentse. Many blessings to you.

  • @neelsoosthuizen9032
    @neelsoosthuizen9032 Před 7 lety +47

    Respect. Proudly Afrikaans. Together we can safe South Africa.

  • @vickypretorius3694
    @vickypretorius3694 Před 5 lety +6

    Jy Rock Refentse , jy is so nederig en 'n voorbeeld vir baie Suid Afrikaners. Ons lief jou!!

  • @philliprossouw6573
    @philliprossouw6573 Před 7 lety +3

    Hel! Ek kan nie glo wat ek hoor! Hierdie man het die mooiste stem ooit. Kan jy Laurika, Johannes Kerkorrel, Koos saam vat en met dit uit kom...amazing!

  • @rinahanekom7643
    @rinahanekom7643 Před 8 lety +14

    Refentse, jou sang raak snare en maak my weer eens so lief vir ons land...... Baie dankie....

  • @fcnieuwoudt1935
    @fcnieuwoudt1935 Před 8 lety +137

    ek sit tans op n trein in die middel van die stad in Bangkok... dis laat aand, ekt sopas 4 ure lank geoefen aan n teater produksie, en my ma share hierdie ou op my wall op facebook. ek luister die eerste liedjie, en dan nog 1 en nog 1 en nog 1 en ek huil snot en trane! Dankie! dankie vir wat jy doen, nie net vir Afrikaans nie, maar vir ons mens wees en land. Ons het op Vryheidsdag die ambesade se bal bygewoon hier in Thailand, en daar was n blanke outjie en n zulu man wat saam in Zulu en Engels opgetree het. en ons almal het lekker saam gejol! wanneer ek terug is in SA wil ek jou graag nooi vir n glas wyn by my huis en net lekker sit en gesels, en dan sommer lekker sit en saam musiek maak... in enige taal! viva mensdom, daar is nog hoop vir al ons Suid-Afrikaners!

    • @daniebenade7755
      @daniebenade7755 Před 8 lety +7

      Jou storie is so amazing, eks in Namibie, maar sulke ding gee n mens hoop, en nogmaals hoop. Fc, wens ek sal dan kan saam kuier, en sing daar in Jhb. God seen.

    • @metumomungungu3180
      @metumomungungu3180 Před 7 lety +7

      Danie Benade Ek's ook van Namibië... God seen!

    • @Riana.dS.
      @Riana.dS. Před 7 lety +9

      Wat 'n wonderlike talent!!!!!
      Referentse kan vir 'n hele maand by my in NZ gratis kom bly as hy bereid is om 'n paar konserte (in samewerking met die Suid-Afrikaanse Klub in NZ) kan bekom.

    • @stevanpretorius743
      @stevanpretorius743 Před 6 lety +6

      Dankie vir wat oom doen ek is 14jaar oud me ek geniet oom sent musiek sal dit probeer speel mag God oom ryklik seen.

    • @luwaine3857
      @luwaine3857 Před 3 lety

      Het julle al n glas wyn gedrink ? xD

  • @susanandrews7054
    @susanandrews7054 Před 8 lety +28

    Nee wraggies jy is geseend met 'n ongelooflike talent. Moet nooit ophou sing nie!!

  • @petramyburgh5606
    @petramyburgh5606 Před 4 lety +3

    Jy het die moooiste hart !!!! Ek luister na die diepte van jou stem. Jy is vir AMAZING !!!JOU BLOU TANNIE.....KAAPSE KIND !!!! 63

  • @thunderslap7390
    @thunderslap7390 Před 7 lety +30

    Where were you in the 80s? it would have solved so many problems!

  • @sherryhendricks7864
    @sherryhendricks7864 Před 3 lety +5

    Oh my god how beautiful i love all the songs for here in switzerland his music is a home aeay from home🙏🏽🇿🇦👍❤️

  • @nixjvvuuren6535
    @nixjvvuuren6535 Před 8 lety +42

    Ek kan nie genoeg van hierdie stem kry nie. Gosh kind jy is goed!!!!!

  • @nataschabonnar2590
    @nataschabonnar2590 Před 4 lety +7

    I’m in love with this man, what a beautiful voice. Brought back so many memories ❤️❤️❤️❤️

  • @kerry-leelaing
    @kerry-leelaing Před rokem +1

    Ek is baie lief vir Rafentse. Ek het nie geweet dat Koos Kombuis eintik "kinders van die wind" geskryf het nie. Ons het dit by Tom Newby primary in die 1980's gesing. Ek het ook nie geweet van "Lisa se Klavier". My favourite singer though is Theuns. Unfortunately he's no longer with us. 😔

  • @carljansevanrensburg2440
    @carljansevanrensburg2440 Před 7 lety +26

    Gave me goosebumps, what a voice! Beautiful interpretation of a classic song. South Africa needs more young people with your mindset. Jy mag maar sing, Boet.

  • @sharmainappelgryn5946
    @sharmainappelgryn5946 Před 7 lety +5

    N satyn suiwer stem en die mooiste Afrikaans. Baie dankie! Ek verlang na so na Jou. My Suid Afrika.

  • @joeylampracht2992
    @joeylampracht2992 Před rokem +1

    The second song is what my grandad wrote thank u for singing this song it warmed my heart so much refentse ❤️❤️

  • @meyerenkie
    @meyerenkie Před 6 lety +6

    Refentse, jy is a diamand! so talentvol. Baie baie dankie, hier uit Engeland!!

  • @Zaptoid
    @Zaptoid Před 6 lety +3

    Liewe jirre dude, dis mos nou hoe dit moet gedoen word!

  • @izakjanneke2653
    @izakjanneke2653 Před 5 lety +5

    Hoekom het dit my so lank gevat om jou musiek af te kom. Jy is amazing, maak my trots om Afrikaans en Afrikaner te wees. Hou so aan boet.

  • @jolandiepretorius3013
    @jolandiepretorius3013 Před 8 lety +14

    Jip, ek love dit! Ek kan nog en nog hoor! Great Mnr Refentse! Jy is bold!

  • @pauljoubert3158
    @pauljoubert3158 Před 8 lety +50

    Indrukwekkend! Talent het nie kleur nie!

  • @djjireh
    @djjireh Před 8 lety +31

    Lovit!!!!!! My klein Xhosa seuntjie gaan seke net soos jy Afrikaans praat en sing!!!! Baie nice

  • @EllaBlue
    @EllaBlue Před 8 lety +15

    Refentse, jy het my hart gesteel !! Kan nie wag om vir my 'n cd aan te skaf nie !! Dankie dat jy jou amazing stem en talent met ons deel. Mag jy hoogte op hoogte in jou musiek loopbaan bereik
    -Ella

  • @ashleydaniels9142
    @ashleydaniels9142 Před 6 lety +2

    Ek is mal oor sy stem!!! Refentse jy is ongelooflik talentvol👏👏👏

  • @dredasilva7
    @dredasilva7 Před 8 lety +3

    Vanaf die eerste keer wat ek die boet se stem op Heart104.9 gehoor het, het ek onmiddelik van sy stem en musiek gehou. Hierdie man gaan nog hoog groei in SA.

  • @RedCodeRob1
    @RedCodeRob1 Před 8 lety +4

    This youngster is bursting with talent!

  • @rorydaniel8122
    @rorydaniel8122 Před 4 lety +4

    This music is magic. What a voice.

  • @chrismaggs
    @chrismaggs Před 6 lety +4

    I wish I'd heard of this guy earlier. He's amazing.

  • @Leo_GingerGirl
    @Leo_GingerGirl Před 6 lety +3

    Wow. Ek voel nou so trots jong. My hartjie is so vol hoop en liefde.

  • @ilsenaude8609
    @ilsenaude8609 Před 2 měsíci

    2024 Wow!!! Trots Afrikaans. Dankie baie Refentse!!

  • @marynajamison702
    @marynajamison702 Před 3 lety

    Sjoe Refensie..jou stem en liedjies is hoendervleis mooi...ek kan nie Anders nie, as om jou songs te share dat almal dit kan geniet...

  • @grosjeanvanwyk3501
    @grosjeanvanwyk3501 Před 4 lety +2

    24 Maart 2020 - maak my gereed vir die shutdown🌍🌍

  • @safariibudgettravelcompany7297

    Could do with a bit more of you in SA and in an everyday capacity. Your talent is exceptional. Your passion is addictive!!! Jy is 'n YSTER! En 'n ongelooflike kunstenaar. WHAT A LEGEND BROTHER!!

  • @jean-mariedutoit739
    @jean-mariedutoit739 Před 4 lety +3

    Well done Refentse. Well done.

  • @jacoellis1018
    @jacoellis1018 Před 7 lety +2

    I envy your talent brother. Wragtig iets binne my geraak. As almal dit net kan waardeer sooos ons. Afrikaans next level. Well done

  • @mrsdoubtfire534
    @mrsdoubtfire534 Před 8 měsíci

    Uiteindelik iets positiefs uit SA.
    Die res van die wereld verstaan nie hoe diep dit is as n swart man in Afrikaans sing nie.
    Fantasties.

  • @duplessisM
    @duplessisM Před 8 lety +5

    Sy muskiek en stem is fantasties, Ek is mal daar oor.

  • @jjcoetzer4056
    @jjcoetzer4056 Před 7 lety +11

    Jy is awesome, wys wat RSA kan wees as mense net kan saam werk!! Hou an met jou kuns. Dit is wonderlik!

  • @marleneflourentzou680
    @marleneflourentzou680 Před 7 lety +3

    Wonderful performance-all my fave songs are included-love from Cyprus

  • @harkeb
    @harkeb Před 8 lety +5

    So n helder en warm stem. Baie besonders. Dankie dat jy grense uitwis met jou goeie talent. Sterkte vorentoe

  • @lawrencenannes4260
    @lawrencenannes4260 Před 2 lety

    At 60 years old south african you have made glad!!!!talentvol.God seen.

  • @andyobrien7863
    @andyobrien7863 Před 7 lety +23

    De mooiste melodie . Du musste nach Deutschland kommen .

  • @psjfellowship3094
    @psjfellowship3094 Před 7 lety +12

    you rock love everything about you you really what this country needs may God bless you

  • @johanfick6954
    @johanfick6954 Před 5 lety +1

    my nuutste gunsteling. Dit is ONGELOOFLIK FANTASTIES

  • @pierreeksteen7839
    @pierreeksteen7839 Před 5 lety +1

    Lekker man Lekker kuier ek nou Met Afrikaanse Musiek 👍👍👍👍

  • @abramisaacks651
    @abramisaacks651 Před 7 lety +3

    can't stop listening. amazing

  • @ghaliedcassiem3808
    @ghaliedcassiem3808 Před 6 lety +1

    Respect bro sit hier in di midde ooste jy vat my terug na my kinder jare . Keep up t gud work hope there cd at musica

  • @williamjvn
    @williamjvn Před 7 lety +3

    Baba ... Such an amazing voice! Please keep singing.

  • @Riana.dS.
    @Riana.dS. Před 7 lety +11

    As we say in New Zealand. Wow, mate! Ag man jy sing so mooi. Wanneer kom jy vir ons in New Zealand sing? Van 'n GROOT ondersteunder in NZ!!!!!
    Komaan maatjie, kom kuier by ons in NZ!

  • @angevdw2887
    @angevdw2887 Před 7 lety +13

    Lisa se klavier is een van my gunsteling liedjies... jy doen dit fantasties!

  • @fiqhonomics
    @fiqhonomics Před 4 lety +1

    best country in the world

  • @catherinesmith1955
    @catherinesmith1955 Před 8 lety +7

    Wow wow wow. Amazing. I love this beautiful voice.

  • @chriskloppers4924
    @chriskloppers4924 Před 3 lety +1

    Pragtig!!! Engel stem!

  • @ronelarendse9002
    @ronelarendse9002 Před 8 lety +36

    Jou stem is fantasties!hou asb so vol.wow lanklaas so n mooi stem gehoor

  • @jannieboshoff5185
    @jannieboshoff5185 Před 7 lety +7

    Ekt die liedjie geluister sonder om te kyk wie dit sing...toe besluit ek om die video by te kyk en ek is baie verbaas om te sien wie dit sing!!!! like dit bja

  • @lynetteclayton5998
    @lynetteclayton5998 Před 3 lety

    Ek was by 'n show van Refentse by die Botaniese Tuine in Ruimsig, so 2 jaar terug. Hy was laat. Ons was almal UPSET,. maar WOW, 10 minute in sy show was ons ALMAL om die stage, DANS en sing kliphard saam hom. Wat n amazing entertainer! Dit was voorwaar 'n aand om te onthou. 💥💥💥

  • @malidumisani7566
    @malidumisani7566 Před 7 lety +2

    this guy has a good voice i hope they do a song together with Bob van Blek

  • @krizaanhamilton248
    @krizaanhamilton248 Před 7 lety +4

    Jy kan sing hou aan!!
    Jy het 'n fantastiese stem omw!!!

  • @richardkgotlaetsile2972
    @richardkgotlaetsile2972 Před 6 lety +18

    U remind me of Dozi de white zulu guy,try to sing tussen u n me by dozi please,m black n i lov my country wth evrone who lives in it

    • @catlady7464
      @catlady7464 Před 4 lety +2

      Bless you Richard. I am also a fan of Dozi, but this guy is my new favourite. He has such feeling in his voice.

  • @antoinetteoelofse
    @antoinetteoelofse Před 6 lety +1

    Sjoe, jy het 'n asemrowende stem! Dit gee my skoon hoedervleis!!!! Jy mag maar, hou aan om sulke mooi musike te maak!

  • @lenku-vinceoosthuizen964
    @lenku-vinceoosthuizen964 Před 8 lety +13

    Amazing bruh... Doen asseblief nog!!!!!!

  • @overcamministries4596
    @overcamministries4596 Před 6 lety

    Ek is ook in die buiteland en sjoe - ek verlang huis toe!
    Dankie Refentse!

  • @francoisvanstaden8943
    @francoisvanstaden8943 Před 4 lety

    Joe maar dis mooi! Ek is n 47 jarige man en ek luister van Finland na jou en dit bring trane na my oe....Jy is geseen met a pragtige stem en in afrikaans....dit is werklik pragtig. Dankie baie! Moet asb nooit ophou sing nie.

  • @beverleyfick1364
    @beverleyfick1364 Před 8 lety +68

    The people who left a thumbs down must be the most miserable people in the world!!

  • @christojansevanrensburg8427

    Well done! Ek persoonlik is nie mal oor "covers" nie, maaaaaaar, diè een is BAIE nice! Hou so aan.... jy gaan nog vêr kom!

  • @weschosen1656
    @weschosen1656 Před rokem

    my favorite singer. beautiful smile and way

  • @lbridger215
    @lbridger215 Před 8 lety +1

    Great - from New Zealand

  • @maryannbeeden8922
    @maryannbeeden8922 Před 5 lety

    Refentse you are one of our national treasures.

  • @anitavanschalkwyk6525
    @anitavanschalkwyk6525 Před 7 lety +3

    Refentse ons hou olyf fees in die Riebeek Vallei. Ons sal jou opreg waardeer hier in ons kontrei.

  • @user-gd3eg7ft6d
    @user-gd3eg7ft6d Před rokem

    Ek mis die dae by Hoërskool Gimnasium waar jy die kinders en jou maats vermaak het. Jy was n fantastiese leerling van die skool!! Gaan Groot Seun!!!

  • @BoereViking
    @BoereViking Před 8 lety +5

    what a man!!!

  • @anne-marievandenheever3669

    Stunning Refentse! Hou asb aan om in Afrikaans te sing!

  • @denmerjouma
    @denmerjouma Před 8 lety +23

    Dude jy kan sing!!!!! jy gaan dit nog groot maak!!!!!

  • @neelsnel5598
    @neelsnel5598 Před 7 lety +1

    this guy is very good i like him alot

  • @pieterdewet8320
    @pieterdewet8320 Před 6 lety

    Die beste cover van Lisa se Klavier, ooit! Go, boikie!

  • @Mornaytjie
    @Mornaytjie Před 6 lety +1

    Trots Afrikaans!

  • @patricknonky2331
    @patricknonky2331 Před 5 lety +1

    nice voice my broer.......you are a trully african i like

  • @naturaldisasters4918
    @naturaldisasters4918 Před 7 lety +1

    jy sing absoluut stunning ... well done !!

  • @nicovandenberg8226
    @nicovandenberg8226 Před 7 lety +15

    Nou dit is wat mens trots Suid Afrikaans noem

  • @gerhardlesch3615
    @gerhardlesch3615 Před 4 lety

    My kop sukkel om tussen jou en Katlego te kies.
    Mooi man!

  • @estellevanvuuren9099
    @estellevanvuuren9099 Před 8 lety +1

    wow wow wow! Talent 1000!

  • @NellyBlack91
    @NellyBlack91 Před 4 lety

    aw man this song brings back memories

  • @louiseteubl4707
    @louiseteubl4707 Před 8 lety

    Pragtig!!!!! Dit Maak my so trots!!! Dankie Refentse!!!

  • @Emma-lf5ge
    @Emma-lf5ge Před rokem +1

    Brilliant 👏

  • @AmandaWait
    @AmandaWait Před 7 lety +7

    Ag te mooi!♥

  • @michaelkukard8105
    @michaelkukard8105 Před 7 lety +2

    meneer jy mag sing maak nie saak wat iemand se nie, jyt n moerse mooi stem en jy verstaan die liedtjies wat jy sing hou so aan en moet nooit opgee maak nie saak wat jou kant to kom daar is mense wat agter jou sal staan deur als, bv ek hehe

  • @GuineaPig40
    @GuineaPig40 Před 8 lety +5

    Absoluut stunning! Die man mag maar.

  • @stormirma
    @stormirma Před 8 lety +1

    The Voice. Kyk uit vir die volgende reeks! :)

  • @bennitageerlings2106
    @bennitageerlings2106 Před 6 lety +1

    Ek love jou jou stem is fantasties!,,

  • @henniehanekom2053
    @henniehanekom2053 Před 6 lety

    net wow...... dis mooi....

  • @mariusvveen7827
    @mariusvveen7827 Před 7 lety +3

    Mooi man wat een stem hou so aan groet uit Nederland

  • @jozuanvantonder9219
    @jozuanvantonder9219 Před 7 lety +1

    die dude, en Johnny Clegg moet saam optree... dis nou waar SA moet streef na!!! TROTS ouens

    • @wiaanes3861
      @wiaanes3861 Před 5 lety

      Jozuan van Tonder
      R.I.P Johnny Clegg

  • @briewelcoetzer9774
    @briewelcoetzer9774 Před 7 lety +1

    WoW !!! Amazing, j het my asem weg geslaan!!

  • @percyraymondscheffers2590

    damn you lefentse! damn you! gimme more!