Ag hene ou Kassie, as kakpraat gras was ... Maar dis net ter-loops. Wat ek eintlik wou sê, daai hemp van jou was darem ook 'n show op sy eie, waar het jy hom gekry?
Start by reading Afrikaans; you will be surprised how much you actually understand. I read Dutch to improve my understanding of Dutch. Regards from Ireland
Mbaving so sorry that I as a Dutch person understand so little. 400 years difference. I'm an English South African so no excuses. Start by reading it and download a phone app on Afrikaans to teach you. It helped me going the other way.
Henna hoor hierso .... die wetenskap het bewys dat mense wat baie vloek n baie groter vokabulêr het as mense wat nooit vloek nie. Goed kan vloek en goeie toepassing van gekruide taal is n kuns op sy eie.
@@barnieglover8879 Nr 1 hy het nie die God gevloek nie want hy bestaan nie, 2de Kom ons se die assumtion is waar, die bible se jy sal virgeewe word maak nie saak wat jy doen nie net solank jy glo. Wat vir my baie immoral is. Ek kan dit nog nooit virstaan nie, die bible is voken evil shit dude, ek weet nie hkm mense op hulle knee wil gaan vir n monster nie. Julle is sick. Nou dat die kak storie uit die pad uit is, ek glo ook iets moes die big bang en evolution getrigger het, maar ek kan jou belowe dit is nie Jesus, Allah, Jahweh, Zeus of eengine van daai stront stories nie want all daai boeke was al getoets en niks is waar nie. 1 voorbeeld, Noah se floed, se gou vir my, hkm loop die Chinese text reg deur Noah se floed, asof dit hulle nie eers gepla het nie? Ek weet, want dit het nie gebeur nie..... In short, the Bible is out 1st attempt at exlaining everything, and because it is our 1st, is it our worste. Asseblief mense, ons almal het imaginary friends gehaad die ons klein was, van ons het net groot geword en besef dis n klomp stront. Maak regtig nie meer saak vir my wat eenige iemand se nie, die evidence is daar wat evolution oor en oor bewys. Educate your self here. czcams.com/video/24WbQkRx2_8/video.html
Jy was uitstekend gewees , ek wens ons kan jou weer sien 😄🇿🇦
My vrou se favourite...ons is Casper mal van Verona Italia!!!!😉😀❤
Still one of the best guys to go watch ever
Briljant. Ek het nou my hol geskeur. Lanklaas so lekker gelag 😁
Brilliant🎉🎉🎉
Love it!!
Casper...jys n fokken Legend...
hy is n poes
@*Drusilla666* awe dankie bra sy is net n fokken Facebook tannie
Die ou is kak snaaks
Dis werklik een van die beste speeches wat ek al ooit gehoor het😂
Siekskos, mal oor my Taal❤❤
So funny. I laughed out loud! What a legend!
Caspper net een vraag Waaaaar kom jy aan al die k@k wat jy praat ?
Pragtig😁😂😂😂
Hahahaha. Damn hoe lekker lag ek Nou!!!!!😁😁😁
My favourite South African comedian. Well.....maybe tied with Nataniel
Casper is n legend
Great. what a funny and perceptive man!
😂😂😂😂😂 Boetie ek sou ook die arme Kanada laat hardloop het!
BRILLIANT !!
goed cassie
weet imeand waar ek daai casper de vries casino video can kry
Hys goed
My rook
kin it allejiir gwoon verstiin hur
Wat gooi ek oop?
😂😆👍👍👌👌👊👏
Ag hene ou Kassie, as kakpraat gras was ... Maar dis net ter-loops. Wat ek eintlik wou sê, daai hemp van jou was darem ook 'n show op sy eie, waar het jy hom gekry?
mal oor hierdie een, veral die eerste sin 😂😂😂
Teresa Martins erg common !
Hemel die man is skreeusnaaks
Hy kan vreeslik vloek sies
😂😂😂
lol
Zo jammer dat ik er als Nederlander vrij weinig van snap, 400 jaar verschil
Mbaving djjxjckjdjcjfjffusi
Bizar hè. Je hoort dat het Nederlandse roots heeft, maar Afrikaans is ondertussen zo ver weg dat je er als Nederlander echt bar weinig van verstaat.
Start by reading Afrikaans; you will be surprised how much you actually understand. I read Dutch to improve my understanding of Dutch. Regards from Ireland
Mbaving so sorry that I as a Dutch person understand so little. 400 years difference. I'm an English South African so no excuses. Start by reading it and download a phone app on Afrikaans to teach you. It helped me going the other way.
De geschreven comments hier kan ik wel begrijpen, maar als ze zo snel praten mondeling... wtf. Heb hetzelfde met de Duitse taal. Of Duytschen taal.
P
Sex, drugs en Sonja Hereld
hy probeer deesdae te hard
nog altyd vir my. het hierdie probeer kyk met 'n oop kop, maar ja, nog steeds nie snaaks nie
Mind your own business
Nikki Pelser ironies, is dit nie?
jys n toskop
Ag here. Is jou knock-knock jokes nou eweskielik snaakser? Jissis sorry Trevor
HIERDIE man het met die jare in n vark verander. Ek wens hul haal sy videos af
Kom nou Elize....dit is a grappie!
How about don't watch them them instead for bitching
Ek stem. Hy is morsig en irriteer my grensloos. Hy moet terug na die drekgat waaruit hy ontsnap het
Sy varksigheid is kru, kras en banaal. Ek sal hom nie mis nie.
Jammer dat jy so vloek. Afrikaans laat jou seker in die steek omdat daar nie genoeg woorde vir jou beskrywings bestaan nie.
Henna du plessis, moes geweet het dit gaan so wees. As jy so teen sy vloek is, hoekom die Fok kom kyk jy dit dan?
Jirre tannie gan kyk asb 7de laan en fokkof
Henna hoor hierso .... die wetenskap het bewys dat mense wat baie vloek n baie groter vokabulêr het as mense wat nooit vloek nie. Goed kan vloek en goeie toepassing van gekruide taal is n kuns op sy eie.
😠🖓🖓🖓🖓
Wat n gemors v n mens
Milcom. Jys n kont
@@barnieglover8879 Jy is snaaks genoeg een van die redes hoekom jong mense weg van god af beweeg.
@@barnieglover8879 Nr 1 hy het nie die God gevloek nie want hy bestaan nie, 2de Kom ons se die assumtion is waar, die bible se jy sal virgeewe word maak nie saak wat jy doen nie net solank jy glo. Wat vir my baie immoral is. Ek kan dit nog nooit virstaan nie, die bible is voken evil shit dude, ek weet nie hkm mense op hulle knee wil gaan vir n monster nie. Julle is sick. Nou dat die kak storie uit die pad uit is, ek glo ook iets moes die big bang en evolution getrigger het, maar ek kan jou belowe dit is nie Jesus, Allah, Jahweh, Zeus of eengine van daai stront stories nie want all daai boeke was al getoets en niks is waar nie. 1 voorbeeld, Noah se floed, se gou vir my, hkm loop die Chinese text reg deur Noah se floed, asof dit hulle nie eers gepla het nie? Ek weet, want dit het nie gebeur nie..... In short, the Bible is out 1st attempt at exlaining everything, and because it is our 1st, is it our worste. Asseblief mense, ons almal het imaginary friends gehaad die ons klein was, van ons het net groot geword en besef dis n klomp stront. Maak regtig nie meer saak vir my wat eenige iemand se nie, die evidence is daar wat evolution oor en oor bewys. Educate your self here. czcams.com/video/24WbQkRx2_8/video.html
@@louisnel894 Ek kan nie genoeg met jou saamstem nie, hierdie arme onnosele skepsels - bybel boeties en jesus freaks maak my so siek dat ek wil kots!
So jy het tyd gemors om iets sleg te se van iemand jus jou hypocrite.
Vile. Crass. Not funny at all. Maybe leaving SA was a good decision after all.
yes it was... we only have a place for people. that's not stuck up .neus in die lug..troll
Well... Good riddance then.
If this is the reason you left SA and not for job opportunities, farm murders and safer circumstances,then yes, bugger off!!