Rudi Claase - Hobo Hallelujah

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 9. 06. 2022
  • Hobo Hallelujah is written and composed by award winning South African singer and song writer Rudi Claase
    Video by Picture Perfect Studios Centurion and Deon Van Wyk
    vevo.ly/5IYJyx
  • Hudba

Komentáře • 115

  • @Hanlea.skrywer
    @Hanlea.skrywer Před 26 dny +1

    Rudi Claase God hét jou deurgedra. Na jou siekte en genesing is hierdie vir my nou Hobo kind van God. Halleluja Here Rudi is gesond en kan getuig van U Grootheid. Halleluja.

  • @WillieVanDeventer
    @WillieVanDeventer Před rokem +2

    Dit is juis hierdie songs van Rudi wat my staande hou, sedert ek vanaf 5 Julie 2021 'n "Non-Believer" geword het. As ek my kry, dan speel ek onwillekeurig die song asook As al die kerke afbrand, Die Here wag reeds daar, Wit Kruis, AS DIE WIEL DRAAI, RUDI SE LIED AAN CORLEA, Woordeloos, Bly staan, Manna, Droë Riviere, Bang, Ek huil oor jou, Lied van die Here..... soveel woorde in dié songs is wat plaasgevind, tans afspeel en juis daarom, beteken die songs ongelooflik baie vir my..... ek is Woordeloos. Dankie vir iemand soos jy en jou talente. Sonder die musiek was ek nie meer.....

  • @ritasteyn7564
    @ritasteyn7564 Před 2 měsíci +2

    Dankie Here Vir hierdie pragtige men's met die stem van n Engel. Mag ons Meer van jou hoor. Daar is net een Rudi Claase

  • @gysbronkhorst2339
    @gysbronkhorst2339 Před rokem +3

    Rudi, awesome lied. Weet jy roep ons terug na God om Hom alle eer te gee, maak nie saak wat voorle of waardeur ons gaan
    JESUS Seen vir jou

  • @maralynfriess9783
    @maralynfriess9783 Před rokem

    Rudi,dit is die BESTE lied ooit,NIKS sal hieby kan kom.Dis DIEP en Hoendervleis moooi...

  • @rene30gerber
    @rene30gerber Před 2 měsíci

    Mis jou musiek so so baie...so nostalgies om na al die ou liedere te luister...
    JY HET MY DEUR N BAIE DONKER TYD GEDRA MET ELKE WOORD VAN ELKE SONG. NET DANKIE RUDI

  • @delysiathompson4548
    @delysiathompson4548 Před 14 dny

    Dis so jy die Rudi. So lief vir jou mens-wees.

  • @christabritz5368
    @christabritz5368 Před rokem

    Jinne Rudi hoor nou die song vir die 1ste keer bitter bitter mooi.

  • @edithvanschaik1232
    @edithvanschaik1232 Před 2 měsíci

    Ek kry nie genoeg van jou musiek. Dis stunning 😍

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 2 lety +2

    Ja vergewe, God dra ons almal in nood, en Hy is ons grootste blessing, love jou songs

  • @gysbronkhorst2339
    @gysbronkhorst2339 Před rokem +5

    Amazing, Jesus is AMAZING...

  • @monalisafurstenberg5784
    @monalisafurstenberg5784 Před 5 měsíci

    BEAUTIFUL BEAUTIFUL GLORY BEAUTIFUL I LOVE YOU TOO MUCH LOVE

  • @melindathirion1651
    @melindathirion1651 Před 2 lety +2

    Wens ons kan meer as eenkeer like. Jy is 'n legend. Love die liedjie baie.

  • @marteddy1007
    @marteddy1007 Před 2 lety +6

    Rudi, you are a true child of God. Thank you for this beautiful song, God Blessings😇😇😇😇

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 11 měsíci

    Jy kan, glo net, asb Jesus genees hierdie pragtige man🙌🙌☕🎶💜

  • @lynnjacobsz3659
    @lynnjacobsz3659 Před 2 lety +9

    Jou Hobo Haleluja laat my hartsnare jubel, Rudi 🙏. Jy het Godgegewe talent ❤

  • @boerelegioenmedia1038
    @boerelegioenmedia1038 Před 2 lety +1

    Hou koers broer. Jy is 'n voorbeeld vir menige jong mens.

  • @BIGMAMAUSA1
    @BIGMAMAUSA1 Před rokem +1

    Beautiful! From Brasil 🇧🇷 with love ❤️ .

  • @cenettalake9913
    @cenettalake9913 Před 2 lety

    wow😮 LOVE die liedjie Rudi.

  • @jeaniebuhrmann7651
    @jeaniebuhrmann7651 Před 2 lety +2

    PRAGTIG, UITSONDERLIK MOOI, SPESIAAL, FANTASTIES, EN DIE FEIT DAT HY GOD SO EER EN PRYS! AMEN AMEN

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 2 lety +3

    Klou net vas aan God, ja Rudy, jou musiek dra my, so n stunning lied, blessed🙏🏻✝️💚🙌

  • @ObelixBarbatus
    @ObelixBarbatus Před 2 lety +8

    So much talent in this man. Great stuff!

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před rokem +2

    Bid gir jou, ons bid vir jou en jou musiek, gesien jy was in hospitaal, gou gesond word, God met jou en jou geliefdes🙏🏻🙏🏻💕🙌

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před rokem +3

    Ek glo en vertrou jy sal weer kan lekker sing, pragtige stem✝️✝️🙌💕

  • @laetitialubbe1525
    @laetitialubbe1525 Před 2 lety +2

    Absolutely beautiful and gorgeous 💯👏👏👏👏🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🕊️🕊️🌹🌹

  • @ornaschwemmer6982
    @ornaschwemmer6982 Před 2 lety +6

    Nog n treffer, soos altyd! Dankie Rudi! Jy bly die beste!

  • @Savannah005
    @Savannah005 Před 2 lety +2

    Wow Rudi, nog 'n treffer! ♥

  • @sonjaalberts1497
    @sonjaalberts1497 Před 2 lety +2

    Wow!Rudi jy't ñ stem van goud!!Jou stem helder my donkerste daggie op dank die Vader vir jou talent met my as groot aanhanger van jou musiek!!😘😘

  • @schivanbosch9286
    @schivanbosch9286 Před 2 lety +8

    Wholesome song. Ongelooflike lied!!❤

  • @altacoetzee8286
    @altacoetzee8286 Před rokem

    Jy is ñ pragtige seun en het ñ wonderlike gawe van God ontvang
    Dankie dat jy dit met ons deel

  • @georgiahenstock5582
    @georgiahenstock5582 Před 2 lety +2

    Baie mooi Rudi⭐💐so trots op jou.

  • @susanniemand3815
    @susanniemand3815 Před rokem +1

    Wonderlik. ❤

  • @dinkelssteyn9975
    @dinkelssteyn9975 Před 2 lety +1

    Baie mooi liedtjie ek hou baie van dit.😘💖💖

  • @betsieyzel3392
    @betsieyzel3392 Před 10 měsíci +1

    Beautiful❤

  • @lorettavanwyk8246
    @lorettavanwyk8246 Před 2 lety +1

    Nog n verassing Rudi nes altyd So special

  • @michellecronje6476
    @michellecronje6476 Před rokem +1

    Stunning Rudy! Jou stem net mooier met tyd. Groot talent

  • @shakiraventer7956
    @shakiraventer7956 Před 2 lety +4

    Absoluut Amazing mag hy goud gaan soos alles waaraan jy raak.

  • @charle87
    @charle87 Před 5 měsíci

    Jy lei ons na Jesus! Wat n wonderlike talent het God jou gegee! Baie dankie!

  • @hanneliebezuidenhout2189
    @hanneliebezuidenhout2189 Před 2 lety +4

    Absoluut pragtig, dankie dat jy ons so bederf

  • @lynette599
    @lynette599 Před 2 lety +1

    Rudi, jy het 'n wonderbaarlike skryf- en sangtalent.

  • @jovanzyl1339
    @jovanzyl1339 Před rokem

    Absolutely beautiful. Be blessed

  • @anitakemp4442
    @anitakemp4442 Před rokem

    PRAGTIG! BAIE GELUK RUDI!!

  • @carlaludick-haynes7957

    Sjoe Rudi dis stunning ek kry elke keer hoendervleis....Jesus het jou geseen en hy gebruik jou...Hou sy hand altyd vas in alles wat jy doen..

  • @hannetjievanloggerenberg1839

    Absoluut amazing🙇‍♂️

  • @delysiathompson4548
    @delysiathompson4548 Před 11 měsíci +2

    Love jou Rudi. Pragtige song ❤

  • @roneknell3910
    @roneknell3910 Před 2 lety +1

    WOW WOW WOW!!!! ❤❤❤❤❤❤❤ So die mooiste mooi song!!! Baie geluk Rudi!!!❤❤❤❤

    • @ruanvanderkuil6612
      @ruanvanderkuil6612 Před 2 lety +2

      Wow awesome jy is maar net oulik weet jy Rudi mwah
      😍😍😍😍😍😍😍

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 Před 2 lety +1

    Rudi jy is n wonderwerk so asemrowend mooi !!!! xxxxxxx

  • @daleneferreira3965
    @daleneferreira3965 Před 2 lety

    Prágtig Rudi - nóg 'n Goue of liewers, Platinum!!!
    🙏🙏🙏 💞

  • @magdafaber4308
    @magdafaber4308 Před 2 lety

    Beautiful verby!!!

  • @petramatthysen44
    @petramatthysen44 Před 2 lety +5

    Absolutly stunning..love it love it!!!..'n wenner liedjie..dankie Rudie..dankie aan ons Here vir jou talent.. alle eer aan Hom

  • @prettynailsuncut
    @prettynailsuncut Před 2 lety +2

    Awesome. Hierdie is 'n hit!!!

  • @ronelvst
    @ronelvst Před 2 lety +5

    Fantasties mooi Rudi, Well done!!💝🤩

    • @elizewannenburgthe3894
      @elizewannenburgthe3894 Před 11 měsíci +1

      Awesome Awesome Halleluja lied van jou ek se net Amen en Amen op almal se kommentaar Abs oluut God Gegewe talent want HY IS DIE GOEIE GEWER VAN ELKE GOEIE GAWE XX BID VIR JOU VIR GENESING IS JY NOG STEEDS hosptl xx JESUS LOVES YOU ❤❤❤❤❤❤❤ elize Wannenburg kom sing weer vir ons Vlooimark Montana ASB OF MOET ONS JOU BOOK XX😂😢❤

    • @elizewannenburgthe3894
      @elizewannenburgthe3894 Před 11 měsíci +1

      Hoop jy is tussen

    • @elizewannenburgthe3894
      @elizewannenburgthe3894 Před 11 měsíci +2

      Hoop jy word ook genomineer 27ste AUGUSTUS Toekennings aand xx HALLELUJA xx❤😅 ELIZE WANNENBURG

  • @ilsecat3270
    @ilsecat3270 Před 2 lety

    Hoendervleis mooi, Dankie

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 Před rokem +1

    Rudi dit ny n ongelooflike awesome liedjie Jy bly maar tops xxx

  • @lindabotha3732
    @lindabotha3732 Před 2 lety

    great song

  • @jessicagrobbelaar4102
    @jessicagrobbelaar4102 Před 3 měsíci

    Love this!! ❤

  • @sonjadejongh8484
    @sonjadejongh8484 Před 2 lety

    So so waar,Dankie Heer,Amen🙏🙏🙏

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 Před rokem

    Ek se weer hoe n stunning liedjie hierdie is Jys n awesome mens !!! xxx

  • @louisedeklerk903
    @louisedeklerk903 Před 2 lety

    Wonderlik …… van my man

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 Před rokem

    Ongelooflik mooi xxx

  • @sandralabuschagne9442
    @sandralabuschagne9442 Před 2 lety +1

    Ongelooflik mooi!

  • @lorraineprinsloo325
    @lorraineprinsloo325 Před 2 lety +1

    AWESOME SOOS MET AL SY MUSIEK

  • @investinyouwithbeulahonline

    Baie Mooi Rudi!

  • @marietait9923
    @marietait9923 Před 2 lety +1

    mooiste song in jare!!!❤❤

  • @vehiclesolutionscc3875

    Nog n treffer van jou Rudi!!

  • @habendi3624
    @habendi3624 Před 2 lety

    Besonders .... gaan vir Goud

  • @alidaerasmus4837
    @alidaerasmus4837 Před rokem

    Awesome

  • @petrotewitzp42
    @petrotewitzp42 Před rokem

    Dis so mooi

  • @user-xl3fw5jy7c
    @user-xl3fw5jy7c Před 10 měsíci

    Amen

  • @adrinothling322
    @adrinothling322 Před 3 měsíci

    So pragtig

  • @marthiepretorius2165
    @marthiepretorius2165 Před 2 lety +2

    Pragtig...❤❤❤❤ so mooi.

  • @wj7361
    @wj7361 Před rokem

    Stunning Rudi.

  • @charlottehamilton6246
    @charlottehamilton6246 Před 2 lety

    Lief dit!!!!

  • @user-bz5eo4ei1j
    @user-bz5eo4ei1j Před 2 lety +1

    AWESOME!! Love, love, love dit!!

  • @erikakruger8191
    @erikakruger8191 Před rokem

    N Godgegewe talent en die mees inspirerende lied. Dankie Rudi dit is my gusteling liedjie en moet dit minstens 1 maal per dag luister ❤️🎶

  • @tertiavanromburgh1514
    @tertiavanromburgh1514 Před 2 lety +1

    Pragtig pragtig prágtig. ❤️ 🙏🏻 🙌🏻 😇

  • @janiepretorius6706
    @janiepretorius6706 Před 2 lety +1

    WOW!!!! Awesome!!!! Jy is maar net een maal die beste!

  • @sonjaa7597
    @sonjaa7597 Před 2 lety +1

    Beautifull Rudi 🙏❤

  • @sharleencronje8132
    @sharleencronje8132 Před 2 lety +2

    Pragtige liedjie en video!

  • @megpearlgrobler8250
    @megpearlgrobler8250 Před 2 lety

    Absolutely Pragtig Rudi

  • @natashadewet3512
    @natashadewet3512 Před 2 lety +1

    wow awesome song.love dit.🥰

  • @anjavandermerwe3003
    @anjavandermerwe3003 Před 2 lety

    Dis baie mooi liedjie oom rudi

  • @KrystleTemmerman
    @KrystleTemmerman Před 2 lety

    Stunning!

  • @elizehenning3729
    @elizehenning3729 Před 2 lety

    Wow, wow wow 👌 👏 😍

  • @annelienvisser2073
    @annelienvisser2073 Před rokem

    Hoendervleis Rudi Kind van God 🔥

  • @gerriecronje861
    @gerriecronje861 Před 2 lety

    Wow wow wow!!!

  • @SPsalm24
    @SPsalm24 Před 2 lety

    Awesomeness

  • @janiehenning5184
    @janiehenning5184 Před rokem

    2:07 is meeeee😁🙏

  • @lornadejager9704
    @lornadejager9704 Před 2 lety

    Mooi

  • @elnavanschalkwyk8282
    @elnavanschalkwyk8282 Před 2 lety

    Amazing

  • @monicakruger6172
    @monicakruger6172 Před 2 lety

    Ongelooflik Beuatiful ❣️❣️❣️

  • @elaineporiazis9931
    @elaineporiazis9931 Před 4 měsíci

  • @marlettebornman1835
    @marlettebornman1835 Před 2 lety

    Powerfull liedjie🙌🙌

  • @anetkellerman4518
    @anetkellerman4518 Před 2 lety

    Pragtig Rudi!!!

  • @mathildamulder3689
    @mathildamulder3689 Před 2 lety

    So awesome pragtig

  • @TheSonetp
    @TheSonetp Před 2 lety

    Mag die liedjie baie groot my vriend

  • @meisiesmit3128
    @meisiesmit3128 Před 2 lety +5

    Pragtig Rudi dit is n uitstekende lied !! Hier het jy n wenner. Pas perfek by jou stem ook. Baie geluk en baie sterkte 🙏🏻🌷💕

  • @anne-marietheron2015
    @anne-marietheron2015 Před rokem

    Pragtige lied.

  • @johannavanniekerk9327
    @johannavanniekerk9327 Před 2 lety

    Fantasties

  • @marykegreyling1706
    @marykegreyling1706 Před 2 lety

    🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰