Karlien Ladies Residence/Dameskoshuis

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 29. 07. 2018
  • In Karlien you meet your friends for life, discover your potential and grow in your faith. On campus there is a home, only the best ladies may live there because Karlien is not a name, it is a team spirit that stands seven storeys high. As the years come and go, the memories will remain.
    Karlien-dameskoshuis is 'n unieke koshuis op kampus wat met waardes, balans en groei jou verder in die wereld kan inlaat.
    In Karlien ontmoet jy jou lewensvriendinne, ontdek jy jou potensiaal en groei jy in jou geloof.
    Op die kampus staan 'n huis, net die beste dames mag daar woon, want Karlien is nie 'n naam, dis 'n spangees wat sewe vloere hoog staan.
    Soos die jare kom en gaan. Sal die herinneringe steeds bly staan.

Komentáře •