Patricia Lewis gesels met Francois van Rensburg vanuit Ballito

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 4. 10. 2021
  • Jy weet jy het dit gemaak as jou naam op 'n '30 Seconds' algemene kennis kaartjie verskyn... Die blonde bom van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf, Patricia Lewis, gesels met Francois van Rensburg vanuit Ballito. Hulle praat nie net oor haar nuwe vrystelling in 11 jaar nie, maar fokus ook op 'n paar ander aspekte wat soos mylpale in haar persoonlike lewe en loopbaan uitstaan.
  • Hudba

Komentáře • 1

  • @bertus2773
    @bertus2773 Před rokem

    Bertus van Eeden,jy stunning verby.