Robert Bolton - Slapende Honde (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 8)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 09. 2022
  • Koop of luister 'Slapende Honde' hier - DieKontrak.lnk.to/Seisoen2MB
    Volg Robert Bolton op sosiale media:
    Facebook - / conradie.robert
    Instagram - / robert_bolton.official
    TikTok - / robert_bolton.official
    _________________________________________________________
    Lirieke:
    Dink ek sal daar uit kan kom daar die dag
    In die kerksaal
    In die somer
    Dink jy die wild in my sal aanhou slaan
    Jy’t met joune, my bedaar
    En nou,
    By jou,
    Die son rus op slapende honde
    Jy het verander.
    En ek het ook.
    Ek weet jy sal my nooit verraai nie
    Nie as die wind of die dood of die Here deur jou waai nie
    Jy weet ek sal jou nooit verraai nie
    Nie as die wind of die dood of die Here deur my waai nie
    AAAH-OOH-WOAH
    AAAH-OOH-WOAH
    AAAH-OOH-WOAH
    AAAH-OOH-WOAH
    Ek weet jy sal my nooit verraai nie
    Nie as die wind of die dood of die Here deur jou waai nie
    Jy weet ek sal jou nooit verraai nie
    Nie as die wind of die dood of die Here deur my waai nie
    Dink jy ek’s sterk genoeg om als te hou
    ‘n Dak oor ons kinders
    ‘n Kaggel in die winter

Komentáře • 18